Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Prieska

3.9 / 5  
volgens 54 resensies
Lees regte resensies van Prieska van 54 geverifieerde gaste.
Indien jy Prieska besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prieska.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prieska akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prieska Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prieska Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prieska

Kol-In selfsorg eenheid bied verblyf in die stil dorpie, Prieska in die Noord-Kaap se Bo-Karoo. Die dorpie lê tussen die Doornberge en die Oranjerivier. Kol-In Selfsorg Eenheid Nr 1 is 'n ateljeewoonstel met slaap...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prieska

RRG - River Rapids Grace Units is in Prieska. Gaste kan kies tussen 3 lieflike eenhede, elk met 'n uitsig oor die Oranjerivier wat verby die dorp vloei. Eenheid 1 en 2 het elk 2 driekwartbeddens of 2 enkelbeddens e...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prieska

Leopold Rest is 'n gaste-eenheid op die eienaar se plaas aan die buitewyke van Prieska. Die eenheid het lieflike uitsigte oor die vallei en dit is 2 minute se ry van die middedorp af. Hierdie eenheid is geskik vir ...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
B&B in Prieska

Coffee @ Home is pragtige gastekamers in die klein dorpie, Prieska, in die Noord-Kaap Die gastehuis bied drie en suite-dubbelkamers met gepaste koffie name, elkeen met sy eie ingang. Elke kamer het ’n koningingro...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Prieska

Gariep Country Lodge bied gaste gemaklike oornag-akkommodasie op pad na Namibie, die Kgalagadi, of enige ander plek in die Kaapprovinsie. Die Oranjerivier is nabygeleë, hier is pragtige bome wat skadu bied, 'n groo...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Prieska

Ruah's Rus is aan die Oranjerivier se oewer geleë op 'n plaas 12 km buite Prieska in die Noord-Kaap. 'n Streng nie-rook beleid word op die perseel asook in die eenheid gevolg. Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prieska

Overnight @ Prieska is in die stil dorpie Prieska in die Bo-Karoo in die Noord-Kaap. Die dorp is tussen die Doornberg-berge en die Oranjerivier. Verblyf is beskikbaar in 'n enkelkamer, dubbelkamer, 2 chalets en 'n...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prieska

Gecko Cottage Gastehuis is in die stil dorpie Prieska in die Bo-Karoo in die Noord-Kaap geleë. Dié dorp is tussen die Doornberge en die Oranjerivier geleë. Die gastehuis beskik oor 8 kamers wat individueel versi...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prieska

Allegro Guest House is 'n pragtige gastehuis in Prieska, wat in die Noordkaap is. Ons bied gaste 'n lekker bed-en-ontbyt opsie en is die perfekte slaapplek vir gaste wat wil ontspan en rus in ons gemaklike gastehuis...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prieska

Villa Danell Guest House is in Prieska geleë, halfpad tussen Kimberley en Upington in die Noord-Kaap. Ons bied puik oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na Namakwaland, Namibië en die Kgalagadi-oorgrenspark. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]