Indien jy Prieska besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Prieska.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prieska Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prieska accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Prieska akkommodasie
Bladsy 3 - 19 lekke plekke om te bly
Poortjie Guest Farm bied gastekamers op 'n skaap- en wildsplaas langs die R403, sowat 40 km vanaf Vosburg en 65 km vanaf Prieska. Die gasteh...
J&W Gastehuis is 'n gemaklike selfsorgwoonstel wat verblyf aan 5 gaste in Strydenburg bied. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkam...
Britskraal Guest Farm is 13 km vanaf die N12 naby Strydersburg en bied luukse, onafhanfklik van die plaaslike kragnetwerk, selfsorgverblyf v...
Vossie-Nes is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 in Vosburg. Dié oorspronklike gebou dateer uit 1898, is opgeknap en beskik oor 2 kamer...
Ouma's Kothuis is in die boomryke Karoo-dorp, Vosburg geleë. Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers wat 2 badkamers deel. Elke kamer het '...
Karoo Oase bied gerieflike selfsorgverblyf in Vosburg. Gaste kan tussen 3 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 3 gaste het kies. Elke kame...
Karoo Hunting Hideaway is in Vosburg in die Karoo geleë. Dié boomryke dorpie vorm deel van die Namakwalandse blommekykroete en bied 'n vreed...
Karoo Country Inn is in die bekoorlike Karoodorpie Vosburg. Verblyf word in 10 en suite-kamers met enkel-, driekwart- en dubbelbeddens aan...
Son-Skyn Inn Selfsorg is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die pragtige, boomryke dorp Vosburg, 'n oulike Karoo-dorp in die Noord-Kaap. Die ...
Karoo Pomp is 'n gastesuite op die gasheer se perseel in die pragtige Karoo-dorpie Vosburg. Die woonstel is ideaal as 'n oornagstop vir gast...