Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Prins Albert

4.7 / 5  
volgens 827 resensies
Lees regte resensies van Prins Albert van 827 geverifieerde gaste.
Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prins Albert.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prins Albert Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert

The Karoo Prinia is 'n bekoorlike en huislike, opgeknapte Karookothuis in Prins Albert. Dié drieslaapkamerkothuis is aan die voet van die Robert Gordon-koppie geleë. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers waarvan ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Prins Albert

Bid Huisie is 'n gerieflike selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Prins Albert. Dié huis is ideaal vir 'n gesin- of groepwegbreek. Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer...

30% af Aanbod!
VanafR1 725
R1 208
per nag, vir 2 mense
Hotel in Prins Albert

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorpie. Dit ...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert

Vine Cottage is in Prins Albert en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Dis naby verskeie restaurante en winkels. Dié Victoriaanse huis beskik oor 3 kamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaa...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

Karoo Khaya is op 'n kleinhoewe binne stapafstand van die middedorp in die wonderlike dorpie Prince Albert geleë. Pete en Megan nooi jou graag uit na hulle gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. K...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert

Uitkyk House is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Waterkop-area aan die buitewyke van Prins Albert. Dié dorpie skuil onder die Swartberg in die Karoo en bied 'n verskeidenheid doendinge, van wyn...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert

Koppie Cottage is teen die bekende Gordon Koppie-roete in Prins Albert en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knus kothuis. Die smaakvol versierde kothuis is ideaal vir 2 volwassenes en 2 klein kinders op ’n u...

20% af Aanbod!
VanafR1 094
R875
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert

Karoo Lodge is in Kerkstraat 66 geleë en gaste sal dadelik die Karoo Lodge-bord raaksien, wat moeë reisigers op soek na ware Karoogasvryheid, gehalte, gemak en kos begroet. Elke suite het 'n privaat ingang wat m...

Vanaf
R3 120
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert

Skonerus is 'n bekoorlike selfsorghuis in Prins Albert. Dié dorpie skuil onder die Swartberg in die Karoo en bied 'n verskeidenheid doendinge, van wyn-, olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en die historiese besienswaa...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 600
R1 067
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert

Nieuwehuyz is 'n eklektiese kombinasie van geskiedenis en kuns. Dit is die enigste 5-ster-selfsorg-gastehuis in Prins Albert. Dié pragtige dorpie is geleë aan die voet van die Swartberge wat oortrek is met wingerd...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert

Eden Overnight Cabin bied knus en huislike selfsorg-verblyf in die bekoorlike dorp Prins Albert. Die dorp is aan die suidelike kant van die Groot Karoo geleë, aan die voet van die Swartberge. Die dorp bied lieflike...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Prins Albert

Lekkerus is 'n bekoorlike selfsorghuis in Prins Albert. Dié dorpie skuil onder die Swartberg in die Karoo en bied 'n verskeidenheid doendinge - van wyn-, olyf- en kaasproe tot sterrekyk en die verkenning van histor...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert

Laslap is 'n selfsorghuis op 'n kleinhoewe in Prins Albert. Die bekoorlike dorpie skuil aan die voet van die Swartberge en bied 'n verskeidenheid van aktiwiteite soos wyn-, olyf- en kaasproe, sterrekyk en histories...

Vanaf
R940
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Prins Albert

Die stal is 'n ouwêreldse, knus selfsorghuis in Prins Albert. Dit is 57 en 59 Mark Street se oorspronklike stal- en koetshuis, vandaar die naam. Dit is 'n losstaande huis en die perseel het 'n afsonderlike ingang v...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert

Mirtehof Guest Farm Estate is in Prince Albert geleë en bied luukse verblyf vir 'n Karoo-wittebrood, 'n ontspannende wegbreek buite die betonoerwoud of 'n welverdiende vakansie. Dit is ideaal geleë op die rand va...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

By-Die-Koppie Guesthouse bied oornag-akkommodasie in Prins Albert in die Wes-Kaap. Ons nooi jou om die sonderlinge rustigheid van hierdie gerieflike gastehuis te kom geniet. Ons is omtrent 40 km vanaf die N1 tussen ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Prins Albert

Artist's House is 'n selfsorghuis in Prince Albert - 'n bekoorlike Suid-Afrikaanse dorpie aan die voet van die Swartberg in die Karoo-streek van die Wes-Kaap. Prince Albert spog met 'n hele rits doendinge, soos wyn-...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Prins Albert

Lavenders is 'n elegante en stylvolle kothuis in 'n stil area van Prins Albert, 'n sjarmante opsie vir 'n heerlike wegbreek. Dit is stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kunsgalerye en museum...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Prins Albert

Aandrus is 'n plaasstyl-huis in die Karoo met 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n eet- en TV-kamer en lieflike braaigeriewe. Drie van die kamers is toegerus met lugversorging en die ...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert

Yellow House is op die rand van die prentjiemooi dorpie Prins Albert. Dis die ideale plek om af te saal, die sonsondergang agter die berge te aanskou en die sterrehemel dop te hou. Gaste kan ook deur die amandelboor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Prins Albert akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za