Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Prins Albert

4.7 / 5  
volgens 827 resensies
Lees regte resensies van Prins Albert van 827 geverifieerde gaste.
Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Prins Albert.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prins Albert Gastehuise

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë. Casa M...

20% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

De Bergkant Lodge is 'n geskiedkundige Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg in die Groot-Karoo. Verblyf is beskikbaar in 4 Deluxe Suites wat elk 'n sitkamer, slaapkamer en 'n en suite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

Aloe Guest House in Prins Albert het een van die mooiste uitsigte in die dorp en bied met trots 'n egte Karoo-ervaring aan gaste. Die gastehuis is net 5 minute se ry van die middedorp af. Daar is verskeie goeie rest...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert

Blyhuisie bied 'n kamer wat deel is van die tipiese Karoo-styl huis wat 110 jaar oud is met 'n privaat ingang. Die huis is in die bekoorlike Karoo-dorpie, Prins Albert, geleë. Die pragtige kamer is geskik vir 2 men...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

Onse Rus Guest House is in Prins Albert geleë, 'n klein dorpie aan die voet van die majestueuse Swartberge. Die area is bekend vir sy pragtige wingerde en berguitsigte. Dit is die perfekte plek vir diegene wat van ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

The Lemon Tree is in die pragtige Karoo-dorp, Prins Albert geleë. Dié gastehuis is 'n paar meter vanaf verskeie winkels en restaurante en bied verblyf in 'n selfsorgkothuis en 2 kamers. Die kothuis is ingerig vir...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert

Haven on Church is in die prentjiemooi Prins Albert en is naby restaurante, winkels, kunsgalerye en ander besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiema...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

Karoo Khaya is op 'n kleinhoewe binne stapafstand van die middedorp in die wonderlike dorpie Prince Albert geleë. Pete en Megan nooi jou graag uit na hulle gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. K...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert

Mirtehof Guest Farm Estate is in Prince Albert geleë en bied luukse verblyf vir 'n Karoo-wittebrood, 'n ontspannende wegbreek buite die betonoerwoud of 'n welverdiende vakansie. Dit is ideaal geleë op die rand va...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

By-Die-Koppie Guesthouse bied oornag-akkommodasie in Prins Albert in die Wes-Kaap. Ons nooi jou om die sonderlinge rustigheid van hierdie gerieflike gastehuis te kom geniet. Ons is omtrent 40 km vanaf die N1 tussen ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

Saxe-Coburg Lodge is sentraal geleë, in die historiese hartjie van Prins Albert, 'n bekoorlike dorpie in die Wes-Kaap. Ons is ook binne stapafstand van al die restaurante, kunsgalerye, winkels met antiekware en bes...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

81 on Church is in Prins Albert geleë. Soos in die meeste antieke huise is die plafon hoog, die kamers ruim en laat die skuifraamvensters baie lig in. Verblyf word in 4 en suite-slaapkamers en 2 kothuise aangebied...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

Bougain Villa guest house is ‘n vakansiebestemming met verskeie verblyf-opsies. Geniet bekostigbare, luukse oornagverblyf in dié Victoriaanse huis. Verblyf word gebied in 2 en suite-dubbelkamers en ‘n koningin...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 7 mense
Gastehuis in Prins Albert

Huis Koelhoogte is 'n bekoorlike Oud Kaap-Hollandse huis in Prince Albert in die Karoo in die Wes-Kaap. Dié prentjiemooi dorp bied 'n verskeidenheid doendinge om te geniet, van wyn-, olyf- en kaasproe tot sterrekyk...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Prins Albertte sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 14 uit die moontlike 64 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Prins Albert

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Die Nel gesien verwelkom jou graag by Wolvekraal, 'n Karoo-gasteplaas. Wolvekraal is slegs sowat 10 minute vanaf die dorpie Prins Albert en 36 km vanaf die N1. Let asseblief daarop dat daar grondpaaie is wat na die ...


Gastehuise binne 50 km vanaf Prins Albert

Vanaf
R3 870
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Angeliersbosch Gastehuis is op die Fernskloof-wynlandgoed, 18 km buite Prins Albert geleë. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en dit is ideaal vir 'n groep of gesin. Twee van die kamers het 'n du...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Karoo

Wilgewandel Holiday Farm is 'n gesinsvriendelike instansie en bied selfsorg- en B&B-verblyf. Die vakansieplaas is 1,6 km vanaf die Kangogrotte en 28 km vanaf Oudtshoorn. Verblyf is beskikbaar in 8 gastekamers, ide...

50% af Aanbod!
VanafR2 200
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Altes Landhaus Country Lodge bied B&B-verblyf op 'n rustige, privaat plaas sowat 12 km vanaf Oudsthoorn. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste die area se besienswaardighede kan verken. Verblyf word in 10 ind...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

The Retreat at Groenfontein is 'n 4-ster-gastehuis net 20 km noord-oos van Calitzdorp op 'n kronkelende gruispad. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en gasvryheid ver weg van die stad se ge...

50% af Aanbod!
VanafR1 490
R745
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Marius en Annelie nooi jou uit om kwaliteittyd by hulle gastehuis, wat hulle self bestuur, deur te bring. Oue Werf, circa 1857, is 'n werkende plaas in die rustige Schoemanshoekvallei in die Wes-Kaap, 12 km van Oudt...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Prins Albert gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Prins Albert akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Prins Albert akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za