Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (67)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Prins Albert

4.7 / 5  
volgens 796 resensies
Lees regte resensies van Prins Albert van 796 geverifieerde gaste.
Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prins Albert.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prins Albert Akkommodasie

66 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë. Casa M...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert

Die Artist's Cottage is 100 jaar gelede in die tipiese platdakstyl van die Karoowerkershuisies gebou. Met 'n en suite-slaapkamer en 2 buite-sitareas bied die vrolike kothuis nou aangename en gesellige selfsorgverbly...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R720
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Prins Albert

Huis Adriaann bied selfsorg-akkommodasie in 'n oulike tuinkothuis in die bekoorlike dorpie van Prins Albert wat aan die voet van die Swartberge in die Karoo-streek van die Wes-Kaap geleë is. Die kothuis bestaan ui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert

Karoo View Cottages bied selfsorgverblyf aan die buitewyke van Prins Albert. Die eiendom bied 'n pragtige uitsig op die Swartberg en oor die Karoo-vlaktes en dis naby die middedorp. Verblyf by Karoo View Cottages ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Prins Albert

Acacia Cottage is die perfekte privaat selfsorgwegbreek op 'n plaas in Prince Albert en is binne stapafstand van restaurante, winkels en die teater. Kinders is welkom en dit is dus die ideale plek vir 'n gesinswegbr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

Aloe Guest House in Prins Albert het een van die mooiste uitsigte in die dorp en bied met trots 'n egte Karoo-ervaring aan gaste. Die gastehuis is net 5 minute se ry van die middedorp af. Daar is verskeie goeie rest...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert

Blyhuisie bied 'n kamer wat deel is van die tipiese Karoo-styl huis wat 110 jaar oud is met 'n privaat ingang. Die huis is in die bekoorlike Karoo-dorpie, Prins Albert, geleë. Die pragtige kamer is geskik vir 2 men...

35% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

De Bergkant Lodge is 'n geskiedkundige Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg in die Groot-Karoo. Verblyf is beskikbaar in 4 Deluxe Suites wat elk 'n sitkamer, slaapkamer en 'n en suite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
B&B in Prins Albert

Peacock Palace is in die geskiedkundige hartjie van Prins Albert geleë en is 'n honderd jaar gelede gebou. Gaste sal deur die ervare gashere van Madame Zingara vermaak word. Verblyf is beskikbaar in 'n eksklusiewe...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

Onse Rus Guest House is in Prins Albert geleë, 'n klein dorpie aan die voet van die majestueuse Swartberge. Die area is bekend vir sy pragtige wingerde en berguitsigte. Dit is die perfekte plek vir diegene wat van ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Prins Albert

The Cottage is 'n pragtige en gerieflike erfeniskothuis in die historiese dorpie Prins Albert. The Cottage is 'n oorspronklike plaashuis wat in 1852 gebou is en is naby 'n hele rits winkels en restaurante in die dor...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert

Elfen House and Cottage is in Prins Albert en bied verblyf in privaat vrystaande eenhede wat apart of saam bespreek kan word. Dié Karoo-styl huis het lugversorging, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Geriewe sluit 'n p...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert

Karoo Masterclass House and Cottage bied lieflike selfsorgverblyf in Prins Albert. Die Karoo Masterclass House het slaapplek vir 8 en die Masterclass Cottage het slaapplek vir 4. Elke eenheid het lugversorging en ...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Prins Albert

Ta Mala's Cottages is in die skilderagtige Prins Albert, in die hartjie van die Karoo. Die hoofhuis is in 1860 gebou en met houtvloere, bamboes-plafonne en dik mure, alles deel van die ryk geskiedenis van die Groot ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert

Karoo-Rust bied verskeie selfsorg-eenhede op die boonste en die onderste verdieping. Die ligging is puik en dit is toegerus met alles wat jy nodig het terwyl jy in Prins Albert. Daar is 3 eenhede op dei grondverdie...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert

Travellers Rest bied gerieflike B&B-verblyf in die dorpie, Prins Albert. Verblyf beskik oor 3 dubbelkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 1 kamer met 2 driekwartbeddens wat in 'n gevestigde tuin geleë is. Al 4...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert

The Lemon Tree is in die pragtige Karoo-dorp, Prins Albert geleë. Dié gastehuis is 'n paar meter vanaf verskeie winkels en restaurante en bied verblyf in 'n selfsorgkothuis en 2 kamers. Die kothuis is ingerig vir...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert

Brakdakkie Guest Cottages bied verblyf in die stil Karoodorpie, Prins Albert. Die eenhede het unieke dekor en kombineer Karoo-bekoring met moderne luukshede in 'n asemrowende area. Die verblyf word in 4 private kot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert

Haven on Church is in die prentjiemooi Prins Albert en is naby restaurante, winkels, kunsgalerye en ander besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiema...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert

Nieuwerust bied luukse 5-ster selfsorgverblyf in Prince Albert. Dis die tweede van 3 luukse eenhede. Die eenheid kombineer die 1960's met moderne geriewe en beskik oor pragtige bal-en-klou-meubels. Nieuwerust bied ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 20

Welkom by die Prins Albert akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za