Verified Reviews

Prince Albert

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Prince Albert

Rated 4.7 out of 5 based on 1098 reviews.

Prince Albert

Onse Rus Guest House

"Great restaurants, friendly people and a very good art gallery and a Gin Bar in the town that is quite an attraction!"

Prince Albert

By-Die-Koppie Guesthouse

"Gasvrye en kunstige dorpie met baie om te sien en te doen."

Prince Albert

Gecko Cottages

"'n Wonderlike toeristebestemming."

Prince Albert

Elfen House and Cottage

"Ons het ons morsdood gesoek na 'n kafee en apteek! Dis definitief nie die plek om geskenkies vir geliefdes te koop nie. Meeste is kunswerke en min daarvan is billik geprys. Dis 'n pragtige dorp en baie skoon."

Prince Albert

Travellers Rest

"Wat 'n mooi dorpie!"

Prince Albert

Karoo Lodge

"Gee watertenks vir die Donkey Sanctuary asb!"

Prince Albert

Swartberg Cottages

"Pragtige dorpie en soos ervaar met die ander Karoo dorpe, skoon en netjies."

Prince Albert

Elfen House and Cottage

"Juweel in die Karoo."

Prince Albert

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Prins Albert is 'n gunsteling-wegbreek vir ons, want die dorpie is pragtig skoon, uitstekende restaurante en pragtige natuurskoon. Die ideale Karoo-vakansie met baie opsies en vermaak. Die teater is altyd 'n hoogtepunt!"

Prince Albert

Yellow House

"Baie interessante plek. Beslis die moeite werd om te besoek!"

Prince Albert

Elfen House and Cottage

"Die mooiste dorpie met die vriendelikste mense! "

Prince Albert

Bid Huisie

"Prince Albert has scenic surroundings and splendid architecture. The highlight was a drive up the Swartberg Pass."

Prince Albert

Lavenders

"Prins Albert het sy eie betowering. Heerlike kos by Swartberg Hotel en ptagtige omgewing."

Prince Albert

The Lemon Tree

"Wat 'n besondere plek!"

Prince Albert

Elfen House and Cottage

"Nuwe gunstelingplek vir 'n wegbreek van die stad!"

Prince Albert

Prince Albert Country Stay

"Prins Albert is 'n pragtige oase van 'n dorp, met baie om te doen en te sien. Hier wil ek weer kuier!"

Prince Albert

Elfen House and Cottage

"Prins Albert is 'n pragtige klein dorpie. Al die huisies staan so mooi netjies teen die asemrowende Swartberge as agtergrond. Hier is 'n paar oulike restaurante en a gin bar, The Green Prince, met die lekkerste drankies. Daar is heelwat staproetes in die omgewing en jy kan die Swartbergpas ry vir die mooiste natuurtonele."

Prince Albert

Yellow House

"Moenie die ghost walk van Aisla misloop nie! Dis 'n uitstekende ervaring. Wonderlike gids en mens."

Prince Albert

By-Die-Koppie Guesthouse

"'n Moet-sien vir almal, interrelate bestemming met baie om te ontdek."

Prince Albert

Karoo Lodge

"Wat 'n juweel van 'n dorpie. Die hele dorp se mense is baie vriendelik en gasvry."

Prince Albert

Swartberg Cottages

"Mooi, stil en rustige, eg plattelandse Karoo-dorpie. "

Prince Albert

The Olive Thrush Cottage

"Clean and quaint town. Flower and bird life is spectacular in spring. Weather was perfect. Viewing the town during sunset from the lookout point is definitely worth the walk. Take with your mountain bike and and hiking shoes!"

Prince Albert

Elfen House and Cottage

"Reisigers het minstens 3 tot 4 dae nodig om die dorp te ervaar."

Prince Albert

81 on Church

"Ons was baie beïndruk met Prins Albert en sal graag weer die dorp besoek."

Prince Albert

Casa Milorca

"Sal enige tyd The Ghost Walk van Ailsa Tudhope aanbeveel, dink dit is 'n moet-doen vir enige iemand wat Prins Albert vir die eerste keer wil besoek."

Prince Albert

The Cottage

"Dis 'n pragtige, karaktervolle dorpie aan die voet van die Swartberge."

Prince Albert

Nieuwehuyz

"My gunsteling rusplek!"

Prince Albert

Elfen House and Cottage

"Moet by die Swartberg Hotel gaan eet. Uitstekende kos."

Page
Page 26 - Showing 751 to 780

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers