- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Onse Rus Gastehuis is geleë in Prins Albert, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Swartberge. Die gebied is bekend vir sy skilderagtige wingerde en dramatiese berguitsigte, wat 'n rustige toevlugsoord bied van die stadslewe.
Die gastehuis beskik oor 5 kamers met lugversorging, elk individueel versier en toegerus met gemaklike beddens, en suite-badkamers en sonkrag om ononderbroke energie tydens beurtkrag te verseker.
Gaste kan 'n sprankelende swembad, 'n skaduryke tuin met braaigeriewe en 'n kroeg, 'n eetarea, WiFi, 'n biblioteek en kaartfasiliteite geniet.
Plaaslike aktiwiteite sluit in perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry, swem en tennis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leonard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 102
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 47 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Onse Rus Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang