Verified Reviews

Prince Albert

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Prince Albert

Rated 4.7 out of 5 based on 1098 reviews.

Prince Albert

Swartberg Hotel

"Daar is nog baie oor om te doen wanneer ons weer teruggaan. Vier dae was nie genoeg nie."

Prince Albert

Swartberg Hotel

"Sal nog tyd wil bestee om alles te beleef."

Prince Albert

Bid Huisie

"Pragtige dorpie. "

Prince Albert

By-Die-Koppie Guesthouse

"Vrede op aarde dorpie."

Prince Albert

The Olive Thrush Cottage

"2 dae in Prins Albert voel soos 'n week weg."

Prince Albert

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Die veiligheid en rustigheid verdien genoem te word behalwe natuurlik die skoon en netjiese omgewing."

Prince Albert

Lavenders

"Wonderlike gasvrye bestemming."

Prince Albert

By-Die-Koppie Guesthouse

"Dit was ons eerste besoek aan daardie omgewing en dus was elke oomblik iets nuut en `n groot ervaring!"

Prince Albert

Karoo Khaya

"Pragtige dorp. Ons het al verskeie kere hier besoek afgelê omdat dit so 'n mooi en goedversorgde en netjiese dorp is. Ons vertrou dat die dorpsbestuur daarin sal slaag om die plek so mooi en netjies te hou. "

Prince Albert

Yellow House

"Prins Albert is beslis 'n besoek werd. Heerlike eetplekkies. Die museum moet beslis ook besoek word. "

Prince Albert

Oppieplaas

"Love die dorpie en sy mense. Sou bitter graag permanent daar wou bly. "

Prince Albert

Aandrus

"Moenie die pad na Klaarstroom (en Meiringspoort) mis nie. Pragtig!"

Prince Albert

Karoo Khaya

"Heerlike bestemming met baie doendinge! Jy moet meer as 2 dae hier spandeer om alles te sien en ervaar. Dit was baie lekker!"

Prince Albert

Travellers Rest

"Lieflike dorpie."

Prince Albert

59 Mark Street

"Lot of friendly residents. Peaceful surroundings and plenty of different destinations for day drives. Interesting shopping opportunities. Eating out is made easy with plenty choices. "

Prince Albert

Karoo Khaya

"Stunning little town with personality!"

Prince Albert

Onse Rus Guest House

"Die hotel se diens (eet) en gehalte van kos is swák. Swartberg arms se diens (kos) en gehalte ook swák. O Olive baie goed."

Prince Albert

Aandrus

"Besoek die kunsgalery en gaan eet by die restaurant regs van die hotel."

Prince Albert

Travellers Rest

"Was baie verbaas, het gedink dis n klein plekkie.Ek hou van skoon dorpe - doen so voort."

Prince Albert

Oppieplaas

"Ons het in Dennehof geslaap en dit was uitstekend. "

Prince Albert

By-Die-Koppie Guesthouse

"So klein pragtige dorpie wat soveel het om te bied. Die pad oor die Swartberg is natuurlik aanbeveel. "

Prince Albert

Karoo Khaya

"Baie goeie rusplek en oornagblyplek. Pragtige natuur - die rustigheid van die Karoo word hier spesiaal ervaar."

Prince Albert

Travellers Rest

"Die Ghost Story Walk is die moeite werd!"

Prince Albert

81 on Church

"Pragtige dorp met baie om te doen en great vir fietsryers, stappers. Daar's ook lekker eetplekke. "

Prince Albert

Onse Rus Guest House

"Sal weer gaan. Groot bewondering vir 'n dorp en 'n gemeenskap wat soveel doen vir hul eie oorlewing. Mag die droogte gou iets van die verlede wees!"

Prince Albert

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Sal nie omgee om daar te bly nie."

Prince Albert

The Olive Thrush Cottage

"Steek maar bietjie kers op by Gauteng se voorstede en sit spoedhobbels in Pastorielaan en die Hoofstraat op. Die 'locals' jaag soos besetenes in die strate."

Prince Albert

Yellow House

"Ons was beïndruk met Prins Albert se SPAR. Dit sal dalk goed wees indien verlengde besigheidsure gedurende naweke oorweeg kan word, veral vir toeriste wat moontlik laat arriveer en voorraad moet aanskaf indien hulle van selfsorgeenhede in Prins Albert gebruik maak."

Prince Albert

Onse Rus Guest House

"Prince Albert se gastehuise is redelik duur."

Prince Albert

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Pragtige ou dorpie met wynplase - kan vir niks meer vra nie!"

Page
Page 30 - Showing 871 to 900

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers