Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Prospect Hall

4.4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Prospect Hall van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Prospect Hall besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prospect Hall.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prospect Hall akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prospect Hall Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prospect Hall Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Prospect Hall

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Avoca

Ibis lodge is in Durban-Noord en bied gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf met Duitse gasvryheid. Dié gastehuis is net 10 minute se ry vanaf Moses Mabhida-stadion, Kingspark-stadion en Durban se kus. Daar is 8 gast...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Broadway, Durban Noord

Berkeley House bied gerieflike B&B-verblyf in Durban-noord, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in 8 individueel versierde gastekamers met 'n Franse-platteland atmosfeer. Elke ...

15% af Winteraanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Park Hill, Durban

Mary's Place Apartment bied gerieflike verblyf in 'n privaat woonstel en dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié gemeubileerde en geteëlde woonstel met 3 kamers is op die onderste verdieping van 'n...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Berea

141 Goble is 'n pragtige, oop, vars selfsorgwoonstel in Morningside, een van Durban se gewildste voorstede, wat grens aan Berea en die Umgenirivier. Dié instansie bied die perfekte ligging naby die middestad en Umh...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Morningside

Rapson Gardens is 'n ruim selfsorghuis vir 7 gaste in Morningside. Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging en 4 slaapkamers wat badkamers deel. Die badkamers het baddens en storte. Twee van die kamers het elk ...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Morningside, Berea

Kusane Durban is in die luukse voorstad Morningside wat deel vorm van Berea in Durban. Dié huis dateer uit die 1920’s en bied 'n uitsig oor die stad en see in die verte. Daar is 4 eenhede wat smaakvol versier i...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

By Cozynest Guesthouse en Spa, net 30 minute se ry vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, wag 'n toevlugsoord van ontspanning en egte gasvryheid op jou. By ons sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Ons bie...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié luukse boetiekgastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken. St James is 'n Moslemdorpie met 'n heerlike resta...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Beachway Villa is 'n sonnige en lugtige woonstel op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Dis gerieflik en het al die geriewe wat gaste nodig het, soos WiFi, DStv, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster....

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morningside, Berea

Audacia Manor Boutique Hotel is 'n opgeknapte koloniale herehuis. Dis teen Durban se heuwels, in 'n stil, residensiële buurt en bied 'n uitsig oor die stad en Indiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in 10 elegante ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Prospect Hall akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za