Resensies van Prospect Hall

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Prospect Hall bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
Adéle D. - 4th January 2017
staying in Prospect Hall
Redelik naby die winkelsentrums, maar 'n entjie van see af.
Dumisani S. - 24th December 2015
staying in Prospect Hall
It is the best place!
Juanita K. - 19th March 2015
staying in Prospect Hall
Pragtige area! Love it! Beste area in Durban!
Juanita K. - 6th March 2015
staying in Prospect Hall
Prospect Hall is 'n wonderlike toeriste-bestemming. Dis naby die see en is veilig. Goeie winkels in die omgewing te vinde. Absoluut wonderlik.
Aldo L. - 13th February 2015
staying in Prospect Hall
A stones throw fom everything - from the malls the casino, and the stadium to the CBD. A great holiday destination.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za