Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Protea Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Protea Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Protea Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Protea Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Protea Park Akkommodasie - Mokopane

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mokopane, Protea Park

Mokopane B&B 82 is in die Bosveld-dorpie Mokopane en is ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin of die grens. Verblyf word in 8 slaapkamers gebied wat elkeen 'n dubbelbed of enkelbeddens het. Elke kamer het t...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mokopane, Protea Park

QTY Homes and Lapa in Mokopane in Limpopo bied selfsorgverblyf in 6 losstaande eenslaapkamer-eenhede en 'n eenslaapkamer-grasdakkothuis. Die eenhede is op 'n veilige perseel wat naby eetplekke en winkels in die dorp...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mokopane, Protea Park

Budget Accommodations Monthly Rentals is in Mokopane geleë. Ons bied baie bekostigbare akkommodasie wat ideaal is vir kontrakteurs en langtermyn, tydelike huurders. Ons bied ’n volledig gemeubileerde tweeslaapka...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Protea Park

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane, Limpopo

Seba Cottages bied verblyf in Mokopane/Potgietersrust.. Die kamers is gerieflik en skep 'n heerlike atmosfeer. Elke selfsorg-eenheid het 'n TV, lugversorging, verwarmer en kombuisie wat toegerus is. Die eenhede wor...

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
B&B in Mokopane, Limpopo

Odelia Guest House is in die rustige en gesogte woonbuurt van Mokopane. Die dorp is in die Waterberg-streek geleë, 'n bekoorlike landskap van onontdekte berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, deursigtige strom...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane, Limpopo

theDOORSinn is in Mokopane in die hartjie van Limpopo geleë. Dié gastehuis is op 'n groot perseel in 'n woonbuurt met groot bome, 'n pragtige tuin, groot swembad en lapa. Daar is 15 kamers met lugversorging en e...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Mokopane, Limpopo

Casa Feliz is in Mokopane en bied gerieflike gemeubileerde kamers naby die middedorp. Gaste het 'n keuse tussen kamers met lugversorging wat slaapplek bied aan 4 gaste. Die kamers het driekwartbeddens en het elk 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mokopane, Limpopo

A-Bliss is in Mokopane en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of oornaggas. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met slaap...

Vanaf
R210
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane, Limpopo

Koos se Tonteldoos het onlangs begin met oornag-akkommodasie in 14 luukse kamers. Dit was oorspronklik net 'n oudhedewinkel wat in meubels gespresialiseer het. Ons verkoop geskenke vir spesiale geleenthede. Party v...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mokopane, Limpopo

@ Marula is in Mokopane en bied gerieflike verblyf in moderne en ruim eenhede. Disstapafstand van die plaaslike restaurante en winkelsentrums af en het die ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Protea Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mokopane blad indien jy na meer Mokopane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za