Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Protea Park

4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Protea Park van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Protea Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Protea Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Protea Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Protea Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Protea Park Akkommodasie - Rustenburg

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Protea Park

Vanaf
R518
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg North, Rustenburg

Pale Bohemia Bed and Breakfast is in Rustenburg-Noord geleë. Die gastehuis beskik oor 5 kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Daar i...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Rusties Lodge is aan die voet van die Magaliesberge geleë en bied gaste 'n rustige wegbreekplek. Die lodge is gerieflik na aan talle besienswaardighede soos die Pilanesberg Natuurreservaat, Sun City en Royal Bafoke...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rustenburg, Bojanala

Travellers Inn bied oornagverblyf in die sentrale deel van Rustenburg en is in die gewilde Bonjanala-streek van Noordwes in Rustenburg geleë. Dit is naby die Sun City-kompleks en verskeie wildparke en net 90 minute...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg Town, Rustenburg

Stop 'n Stay Lodge is in Rustenburg geleë en net 2 km van die middestad af. Verblyf word aangebied in 6 eenheid-kategorieë met 'n totaal van 45 eenhede wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n bruid...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
B&B in Rustenburg, Bojanala

Symphony Guesthouse is in Waterfall, sowat 2 km vanaf Rustenburg. Sakereisigers en vakansiegangers voel ewe welkom in ons rustige tuin met sy swembad en oorvloedige voëllewe. Verblyf is beskikbaar in 7 ruim en su...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Deo Volente Gastehuis bied gerieflike sakpasverblyf op 'n plaas aan die buitewyke van Rustenburg. Dié dorp word omring met die Magaliesberge en is ideaal naby Sun City, verskeie wildparke, asook historiese- en natu...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg North, Rustenburg

Tshenolo Guest House bied gastekamers en is in Rustenburg-Noord geleë. Die gastehuis is naby die Rustenburg Gholfklub, Olympia Park Stadion en ander geriewe geleë. Tshenolo Guest House beskik oor 9 kamers wat ind...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Thaba Legae Guest Lodge bied 'n rustige wegbreek tussen die Magaliesberge en is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die lodge is 13 km vanaf Rustenburg en 144 km vanaf Johannesburg en bied maklike toegang tot die ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Reamogetswe Bed and Breakfast is in Rustenburg aan die voet van die Magaliesberge geleë. Die gastehuis is net 3 km vanaf Rustenburg Gholfklub en 5 km vanaf Rustenburg Gemeenskapsentrum. Verblyf by Reamogetswe Bed ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Rustenburg Self-catering Units bied gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede vir gesinne wat Rustenburg en omgewing besoek. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers met waaiers, 'n dubbelbed, enkelbeddens ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Magia Guest House is in Rustenberg geleë en bied verskeie gastekamers. Die gastehuis het 4 slaapkamers met dubbelbeddens, enkelbeddens en privaat badkamers. Handdoeke word voorsien. Die kamers het lugversorging en...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kroondal, Rustenburg

Bambela Herberg is 'n luukse en eksklusiewe gaste-lodge 2,5 km vanaf die Waterfall Mall en 7 km vanaf Rustenburg se middestad. Bambelela Lodge bied eksklusiewe akkommodasie aan sakereisigers en vakansiegangers. Bam...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg, Noordwes

Engedi Herberg is 23 km buite die dorp, Rustenburg op 'n plaas geleë. Die lodge bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of as oornagplek vir reisigers. Ons bied verblyf in 5 kamers met koningin...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Hide Away is op 'n plaas sowat 15 km buite Rustenburg in die Bojanala-streek geleë. Bojanala word as een van die mooiste streke beskou en sluit die Hartbeespoortdam, Magaliesberge en Pilanesberg Nasionale Park, aso...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kroondal, Rustenburg

Port of Call Motel is goed gevestigde verblyf op die R24 soos jy Rustenburg binnery. Die motel is al sedert die 70's aan die gang en het deur die jare gegroei tot die instansie wat dit vandag is. Verblyf is beskik...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 46 tot 50

Welkom by die Protea Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Rustenburg blad indien jy na meer Rustenburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za