LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Protea Hoogte
4.5/5
volgens 2 resensies

Lees regte resensies van Protea Hoogte van 2 geverifieerde gaste

Indien jy Protea Hoogte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Protea Hoogte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Protea Hoogte Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Protea Hoogte accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Protea Hoogte akkommodasie

Bladsy 6 - 11 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Protea Hoogte
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense

The Old Print House is 'n smaakvolle, skoon, privaat selfsorg-eenheid wat in Stellenryk, Durbanville geleë is. Dié eenheid is apart van d...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense

50% af Langtermyn-verblyf!
Vanaf R550
R550 R275
per nag, vir 2 mense

Dutch Corner is 'n selfsorg-gasteenheid op die eienaar se eiendom in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die eiendom is naby talle winkel...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R550
R550 R275
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense

Elim Bed & Breakfast is naby Stellenbosch se wynroete geleë wat die bekenste wynroete in die land is. Daar is 'n verskeidenheid ander besien...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 10 mense

Aloma Holiday House bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in Bellville. Die huis het 3 slaapkamers waarvan 1 'n koninggrootte-bed...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 10 mense

Mo Major

Gastehuis in | Bellville, BellvilleWes-Kaap
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Mo Major is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf in Bellville in die noordelike voorstede van Kaapstad bied. Die gastehuis is in die hartjie van...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

10% af Langtermyn-verblyf!
Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf R400
R400 R360
per nag, vir 2 mense

Mauya Cottage is in die lowerryke Mabille Park, 'n voorstad van Kuilsrivier geleë. Dis in 'n rustige omgewing, waar baie inwoners gesien kan...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R400
R400 R360
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R749
per nag, vir 2 mense

Stellenberg Lodge is in 'n stil singel in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dis stapafstand vanaf Hoërskool Stellenberg en 'n win...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R749
per nag, vir 2 mense

Villa Luisa

Selfsorg in | Bellville, BellvilleWes-Kaap
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense

Villa Luisa is 'n Mediterreense selfsorghuis met 'n lieflike atmosfeer en 'n asemrowende uitsig op die Hottentots Holland-berge. Die ligging...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense

Fred's Sleep Inn

Selfsorg in | Kuilsrivier, KuilsrivierNoordelike Voorstede
Vanaf
R1 270
per nag, vir 4 mense

Fred's Sleep Inn is 'n knus selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Kuilsrivier. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kom...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense

3 On Nebraska is op die eienaar se perseel in Stellenridge, Bellville geleë. Die eiendom is naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad se ...

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense

Welkom by die Protea akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kleinmond blad indien jy na meer Kleinmond akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem