Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Pumula besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pumula.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pumula akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pumula Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pumula Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Pumula

20% af Weeksdae!
Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Cycasia Lodge is 'n groot dubbelverdiepinghuis wat selfsorgverblyf in Umzumbe bied. Die perseel van amper 3 ha bestaan uit tropiese tuine en bos, en is net 1 km van Umzumbe se Blouvlagstrand af. Cycasia Lodge is sow...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Umzumbe Beach House is 'n selfsorghuis, met slaapplek vir 10 gaste, op 'n pragtige sandstrand met privaat toegang tot die strand. Dis 'n lushof vir liefhebbers van die see, sand en son. Geniet 'n heerlike braai op d...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Ocean View Home bied selfsorgverblyf in Umzumbe teen die Suidkus. Dié vakansiehuis is ideaal naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area. Die ruim dubbelverdiepinghuis bied sl...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Phumula Beach Lodge is net 300 meter vanaf Umzumbe-strand, 'n Blouvlagstrand met haainette en lewensredders. Dié dorpie is in 'n stil omgewing, maar dis naby genoeg aan al die doendinge aan die Suidkus. Lodge 2 h...

Vanaf
R587
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Mzimayi 3 is 'n ruim woonstel wat na die see front en slaapplek vir 5 gaste in Melville, Port Shepstone bied. Dié woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R1 076
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

1 Boboyi Mangrove Beach Estate is 'n selfsorghuis in Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is ideaal vir 'n paartjie, vriende en gesinne wat smag na 'n tradisionele wegbreek by die see. Hierdie eenheid o...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Umzumbe is geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, ongeveer 90 km suid van Durban, tussen Hiberdene en Port Shepstone. Dit is bekend as die verborge skat van die Hibuscus-kus. Umzumbe is steeds een van die mees af...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Boboyi 2 is 'n grondvloer-eenheid wat noord front en is net 150 m van die ongerepte Banana-strand af. Banana-strand is in 'n stil gedeelte van die Hibicus-kus tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë, maar is nie ...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

At 4 Umzumbe Beach Apartment is 'n luukse woonstel in die stiller deel van Banana Beach naby Port Shepstone aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë. Die onderdak-patio bied 180°-uitsigte oor die Indiese Oseaan en di...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Daddas Place is 'n lieflike, gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Mangrove Kuslandgoed, net 150 m vanaf Melville se Banana Beach in Port Shepstone. Dié grondverdiepingwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Pumula akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za