Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (7)
Indien jy Pumula besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pumula.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pumula akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pumula Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pumula Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Pumula

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Daddas Place is 'n lieflike, gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Mangrove Kuslandgoed, net 150 m vanaf Melville se Banana Beach in Port Shepstone. Dié grondverdiepingwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Daddas Place 2 is ‘n selfsorgwoonstel op die veilige Mangrove Kuslandgoed, net 150 m vanaf Banana Beach in Melville, Port Shepstone. Dié woonstel is op die onderste verdieping en het slaapplek vir 4 volwassenes ...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Dolphins Playground is 'n selfsorghuis op 'n veilige landgoed in Umzumbe. Dié vakansiehuis is in 'n lieflike area en bied 'n see-uitsig van die stoep af. Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en be...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melville, KwaZulu-Natal

Banana Beach Holiday Resort is tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë en bied 'n verskeidenheid selfsorg-akkommodasie in chalets en grasdak-rondawels. Die eenhede wissel in grootte van rondawels met 2 beddens t...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Ocean View bied luukse selfsorgverblyf met manjifieke see-uitsigte in Umzumbe aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié kusdorpie is net 90 km suid van Durban teen een van ons land se mees ongerepte Blouvlagstrande. Ocean ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Ridgeview Accommodation is in Umzumbe, een van die versteekte juwele van die Suidkus, geleë. In hierdie stil area kan jy van die stadsgedruis ontsnap. Dit is die perfekte, rustige selfsorg-vakansiebestemming. Verb...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Whales' View is in die hartjie van Umzumbe, 'n pragtige dorpie aan die Natalse Suidkus, 10 km suid van Hibberdene af. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, leefarea ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Surrey On Sea is 'n lieflike steenhuis in Umzumbe, wat in die Suidkus geleë is. Die huis is ten volle toegerus om te verseker dat gaste 'n gerieflike kuier sal geniet, en die strand is slegs 50 treetjies vanaf jou ...

Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

55 on Manor is 'n troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in 'n rustige doodloopstraat in die pragtige kusdorpie Umzumbe. Die area word omring deur kusbos en gaste kan dalk apies, bokke en v...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umzumbe, KwaZulu-Natal

Umzumbe Manor House is in die dorpie Umzumbe aan die Suidkus. Dit is 20 km noord van Shelly Beach en net 1 km vanaf Umzumbe Blouvlagstrand. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Pumula akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za