Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pyramid besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pyramid.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pyramid akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pyramid Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pyramid Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Pyramid

Ontspan in 'n rustieke omgewing, 20 minute vanaf Pretoria se middestad! Ons is 25 min vanaf Loftus-stadion geleë, 50 min vanaf O.R. Tambo Lughawe en 55 min vanaf Johannesburg. Ons bied 'n privaat en suite-buitekam...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pyramid

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onderstepoort, Pretoria

Dancing Ducks Guest House is in die noordelike buitewyke van Pretoria geleë, en is na aan al die hoofroetes soos die N1, die N4 en die R101. Die gastehuis bied 'n keuse tussen 9 verskillende eenhede, en het slaap...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Doornpoort

Doornpoort Self-catering is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 gaste in Doornpoort. Dié oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en lugversorging. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stor...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Doornpoort

Sticks & Stones Guest Cottage bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Pretoria. Dié boomryke stad het 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as merkwaardige ou geboue en museums...

Vanaf
R1 105
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onderstepoort, Cynthiavale A.H

Morgenzon is op 'n gedeelte van die oorspronklike plaas, De Onderstepoort, geleë, langs die Wonderboom Lughawe in Pretoria. Luukse verblyf en spyseniering vir korporatiewe funksies en troues word gebied. Vierster...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kameeldrift-Oos, Pretoria

BietjiePlaas is in Kameeldrift-Oos in Pretoria geleë en dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers. Dié instansie is naby die hooftoegangroetes en 20 minute se ry van Wonderboom Lughawe af. Daar is 2 eenhede e...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Montana, Doornpoort

Home away from Home is in Christiaanville, Montana en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, hooftoegangsroetes, doendinge en besienswaardighede. Dié selfsorghuis ...

Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Montana, Doornpoort

Klyne Jiweel Guesthouse is in Montana, 'n stil buurt noordoos van Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat almal smaakvol versier is en 'n koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbed het. Elke kamer...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Doornpoort

Trot Inn is op 'n sekuriteitslandgoed in Montana geleë en gaste kan in 'n plattelandse omgewing met perde wat in die agtergrond wei ontspan. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die ho...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Hotel in Montana, Doornpoort

Batter Boys Boutique Hotel is 'n 4-ster B&B wat in Pretoria geleë is. Ons bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Batter Boys Boutique Hotel het 11 smaakvol gemeubileerde kamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za