Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (188)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (180)

Resensies van Ramsgate

4.5 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van Ramsgate van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy Ramsgate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ramsgate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ramsgate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ramsgate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ramsgate Akkommodasie

187 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Ramsgate

Lekkerbly is in 'n stil woonbuurt in Ramsgate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en is net enkele minute van Ramsgate, Uvongo, Margate, Manaba en St Michael's se bekende swemstrande af. Dié selfsorg-eenheid...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, Ramsgate

Branderkant 7 is in die vakansiedorp, Ramsgate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en die strand. Hierdi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Ramsgate

Calamari 9 is 'n selfsorgwoonstel teen die see op 'n pragtige stukkie van Ramsgate se Noordstrand. Dié vakansiewoonstel spog met 'n pragtige uitsig oor die strand en die see. Gaste kan direk van die veranda af na d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Ramsgate

The Beachfront Unit 2 is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 woonstelle. Die sekuriteitskompleks is op die strand geleë met ongelooflike uitsigte. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 sla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Ramsgate

The Beach Front Unit 8 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 eenhede. Die sekuriteitskompleks is reg teen die see geleë en bied asemrowende uitsigte. Die naaste blouvlagstrand is net 'n entj...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Ramsgate

The Beach Front Unit 11 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 eenhede. Die sekuriteitskompleks is reg teen die see geleë en bied dus asemrowende uitsigte. Die eenheid het slaapplek vir 5 me...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Ramsgate

Calamari 10 is 'n vakansiewoonstel teen die strand in Ramsgate. Dit bied ongelooflike uitsigte oor die branders en die see. Dit is net 30 m van die veranda na die strand. Die woonstel het 2 verdiepings en bied slaa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lawrence Rocks, Ramsgate

Beachcomber Bay is 'n mediterreense-styl gastehuis wat versier is in 'n Afrika-tema. Dit is op die grens van Margate en Ramsgate geleë met 'n uitsig oor die warm Indiese Oseaan. Hierdie rustige ligging is minder as...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Ramsgate

Anthurium 788 skuil in Ramsgate, 'n unieke dorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Anthurium 788 het slaapplek vir 12 gaste in 3 selfsorgwoonstelle. Die eerste woonstel is op die boonste verdieping en het slaapplek v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ramsgate

Unique Seaside House is 'n bekoorlike grasdak-dubbelbedverdiepingselfsorghuis op 'n heuwel in Ramsgate, naby Southbroom en Ramsgate se strand. Die huis het 'n uitsig oor die see van die balkon en sondek af. Verblyf...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks, Ramsgate

Calamari 11 is 'n seekant-vakansiewoonstel in 'n pragtige deel van Ramsgate Beach. Die woonstel se ligging is uitmuntend - branders wat breek en see-uitsigte, en jy kan direk van jou stoep af 30 m na die strand toe ...

15% af Aanbod!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ramsgate

Casa Charmois bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Ramsgate op KwaZulu-Natal se suidkus. Dié gastehuis is in 'n tuin met 'n swembad en net 2,6 km vanaf Ramsgate se strand. Die verblyf word in 6 en suite-gast...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Ramsgate

The Court House is 'n selfsorgwoonstel in die Ramsgate Beach-area net suid van Margate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleksie is reg langs die rivier, net 'n entjie se ry langs die Ramsgate Blouvlagstrand af. ...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Ramsgate

Ramsgate Palms Nommer 36 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Ramsgate Beach. Dié woonstel op die onderste verdieping, kyk uit oor die kompleks se tuin en is ideaal vir 5 gaste: 2 volwassenes en 3 k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Ramsgate

The Beachfront Unit 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers in 'n veilige kompleks teen die strand in Ramsgate. Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Ramsgate akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za