Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (138)
B&Bs (16)
Hotelle (6)
Gastehuise (54)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Randburg

4.2 / 5  
volgens 127 resensies
Lees regte resensies van Randburg van 127 geverifieerde gaste.
Indien jy Randburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Randburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Randburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Randburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Randburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 820
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Randburg

Curvy Road Accommodation is in Blairgowrie, Randburg en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, asook Sandton City, Hyde Park en R...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Fern Studio Cottage is ’n knus selfsorgkothuis vir tot 2 gaste in Ferndale, Randburg en is ideaal vir sakereisigers, studente of ’n paartjie wat die area besoek. Hierdie ateljee-eenheid is in ’n boomryke tuin...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
B&B in Randburg

Fifteen on Fairway bied gerieflike B&B-verblyf in 'n luukse, smaakvol versierde suite in Randpark in Randburg. Ons is stapafstand van die Randpark Gholfklub af en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Meercat Manor Ferndale bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n voorstedelike huis in Ferndale, Johannesburg. Dit is 12 minute se ry vanaf Randburg. Die huis is op 'n groot erf geleë met 'n swembad, tennisbaan en 'n ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg

Trecal Lodge is in 'n rustige hoekie van Randburg geleë, naby Brightwater Commons, Sandton, Montecasino en Cresta Winkelsentrum. Ons bied verblyf in 'n "deluxe"-kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n "deluxe"-kamer...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Craighall Park, Randburg

Rutland Guest House is 'n eiland van stilte in die middel van die stad. Rutland House is sentraal geleë tussen Rosebank, Hyde Park, Randburg en Sandton. Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers, 'n gesin-...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Craighall Park, Randburg

B&B on Buckingham is in Craighallpark, Johannesburg geleë. Dis naby Hydepark, Rosebank, Sandton, die middestad, hoofweë, winkels, vulstasies, koffiewinkels en restaurante. Verblyf sluit 2 oornag-kamers met en sui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Randburg

American-style Guesthouse is ’n pragtig gemeubileerde selfsorg-tuinhuis op privaat eiendom, maar apart van die hoofhuis, in Blairgowrie, Randburg. Die eenheid is sentraal geleë, slegs 7 minute se ry vanaf Sandton...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

Oaklands Inn and Conference Centre is in Ferndale, 'n buurt in Randburg geleë. Hierdie B&B bied verblyf in 20 dubbelkamers en 9 selfsorg-eenhede. Al die kamers het hul eie badkamer, TV met DStv-kanale, mikrogolf...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fairland, Randburg

Abby Cottages is geleë in Fairlands, Johannesburg, naby Northcliff, Blackheath en Randpark Rif. Ons bied luukse selfsorgverblyf in 'n tuinomgewing. Daar is 2 eenslaapkamer-suites, elkeen toegerus met dubbel-/2-enk...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR895
R806
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Randburg

HeartCore's Bed and Being is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Jukskeipark. Dit is naby die Fourways Mall en Monte Casino in die noordelike gedeelte van Johannesburg. Dié goed geïsoleerde kothuis is...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg

Umcabi Lodge is 'n luukse gastehuis wat skoon en gerieflike verblyf bied. Ons bied verblyf in B&B-dubbelkamers en volledig toegeruste selfsorgwoonstelle. 'n Groot woonstel met sy eie ingang en verskeie beddens vir ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linden, Randburg

Panhandle Place is 'n vreedsame en veilige hawe in die stad en bestaan al vir 20 jaar. Die verblyf bied verskeie selfsorgopsies in 'n pragtige tuinopset in Linden, 'n boomryke voorstad van Johannesburg met breë str...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg

Linden-Oase is 'n knus selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Linden, Randburg. Dié tuinkothuis is in 'n boomryke tuin geleë en het 1 kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg

Jojendi Guest House is in Linden geleë, een van Johannesburg se noordelike voorstede, naby Randburg. Dit is 'n baie stil residensiële area, maar tog naby die gewilde besighede, winkelsentrums, konferensie- en verm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90

Welkom by die Randburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za