Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Randpark Ridge

3.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Randpark Ridge van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Randpark Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Randpark Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Randpark Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Randpark Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Randpark Ridge Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 050
R788
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randpark Ridge

The Gardens Venue Boutique Hotel is in die hartjie van North Riding versteek en spog met pragtige tuine, fantastiese uitsigte en eksklusiewe en suite-kamers met moderne flair. Die hotel het 'n uitsig oor die Ticketp...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg,
Randpark Ridge

Libra Landing bied gemaklike gehalte-verblyf in Sundowner, Randburg, en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat hul familie besoek. Die verblyf is lekker naby die winkels, restaurante, hooftoegangspaaie, TicketPro ...

10% af Aanbod!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boskruin,
Randpark Ridge

Boskruin Oasis is in 'n veilige, afgesperde area in die vreedsame buurt, Boskruin, Randburg geleë en bied gerieflike verblyf in 'n privaat tuinkamer en ruim ateljee-solder. Dié kamer is stylvol, privaat en het 'n...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg,
Randpark Ridge

Vanilla Guesthouse bied B&B-verblyf in Randpark Ridge (ontbyt kos ekstra). Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die verblyf by Vanilla Guestho...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randburg,
Randpark Ridge

Aries Apartment is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in Randburg. Die woonstel kyk uit oor die lowerryke tuin en swembad. Die ruim woonstel het sy eie privaat ingang, slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1...

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Radiokop,
Randpark Ridge

Jozi Apartments bied bekostigbare, ruim woonstelle aan gesinne, sakelui en vakansiegangers. Ons is gegradeer met drie sterre en bied verskeie opsies aan gaste na gelang van hul reisbehoeftes. Met verskeie eenhede ...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg,
Randpark Ridge

Ikhaya Guest House is in Bush Hill Estate, 'n stil en veilige deel van Randburg Ridge, 'n noordelike voorstad van Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Jy sal voel asof jy in die hart...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Randburg,
Randpark Ridge

Eagle Cove is in Randpark Ridge naby die Wêrelderfenisgebied, Die Wieg van die Mensdom en Besoekerssentrum Maropeng. Dit is ideaal vir sakeresigers en gaste op soek na gemaklik oornagverblyf. Verblyf is in 6 suit...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark Ridge

Whara Whara Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n warm, huislike atmosfeer. Ons bied verblyf in 4 goed toegeruste slaapkamers, 3 dubbelkamers met 'n en suite-badkamer en 1 dubbelkamer met 'n aparte badkamer. Ons ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Weltevreden Park,
Randpark Ridge

Treetops Guesthouse is in Weltevreden Park in Roodepoort in Johannesburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis en 'n woonstel. Die eiendom is naby verskeie winkels en restaurante. Die kothuis het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Randpark Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za