Resensies van Randpark Ridge

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Randpark Ridge bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.09 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
Pc M. - 2nd March 2020
staying in Randpark Ridge
Everything is close, so no need to travel to far to get what you need, you can walk there.
Louise M. - 24th June 2019
staying in Randpark Ridge
Netjiese en stil woonbuurt.
Jamie M. - 25th March 2019
staying in Randpark Ridge
Lovely malls and restaurants, quick access to the freeway and super safe.
Nqobile M. - 5th February 2019
staying in Randpark Ridge
Had a wonderful time, felt safe.
Marius N. - 11th September 2018
staying in Boskruin, Randpark Ridge
Vir 'n naweek uitstappie is daar redelik om te doen soos die Plantpark besoek en baie restaurante in die omliggende area.
Janus P. - 28th October 2017
staying in Randpark Ridge
Net 'n gerieflike area vir my besondere besoek.
Daniel R. - 4th January 2016
staying in Randpark Ridge
It is safe for travellers and they can enjoy themselves.
Mike R. - 1st August 2015
staying in Boskruin, Randpark Ridge
It is a very quiet place to be.
Angie M. - 19th June 2015
staying in Randpark Ridge
Die area is BAIE veilig en skoon, mense is vriendelik en jy voel welkom, naby aan winkelsentrum, en nie te ver van goedjies om te gaan doen en sien (bv. Gold Reef City, Sandton Mall, Gautrain, Lion Park ens.)
Lucy T. - 23rd February 2015
staying in Randpark Ridge
Lekker sentraal en naby aan 'n verskeidendheid restaurante en ontspanningsopsies.
Riekie S. - 23rd January 2015
staying in Boskruin, Randpark Ridge
Good place to stay if you need to be near the Coca-Cola Dome.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]