Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Redelinghuys

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Redelinghuys van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Redelinghuys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Redelinghuys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Redelinghuys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Redelinghuys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Redelinghuys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Redelinghuys

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

Elandsbaai Wegbreek is in die Weskusdorpie Elandsbaai geleë en is stapafstand vanaf die strand. Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid met 3 slaapkamers, 1 badkamer wat gedeel word, 'n oopplan-leefarea en 'n volledi...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

House McIntosh is 'n selfsorgvakansiehuis in Elandsbaai wat 'n bekende bestemming vir brander- en seilplankry is. Verlorenvlei is naby geleë en gaste kan daar kreef- en vis vang, blomme kyk, rotstekeninge gewaar, d...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Elandsbaai, Weskus

The Berries is aan die suidelike kant van Elandsbaai, naby Bobbejaanpunt en aan die grens van die duinreservaat op die strand geleë. Dit is 'n stil en privaat hoekie in Elandsbaai waar die berg beskutting teen die ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Weskus

Hawerland is op 'n plaas in die Graafwater-area tussen Clanwilliam en Lambertsbaai. Ons bied topgehalte-verblyf, ideaal vir 'n sorgelose wegbreek in die natuur. Die eenhede het nie elektrisiteit nie, so dit is perfe...

Vanaf
R3 950
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Skimmelberg Getaway is 'n opgeknapte selfsorgplaashuis wat in 1990 opgerig is. Die huis is op 'n werkende rooibos-, boegoe- en sitrusplaas tussen Citrusdal en Clanwilliam geleë. Dit is 'n wonderlike wegbreekplek vi...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Weskus, Wes-Kaap

Cape Robin Guesthouse in Leipoldtville in die Wes-Kaap word die eienaar bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na Namakwaland en verskeie ander bestemmings. Ons bied verbl...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Kapteinskloof Guest Cottage is op 'n kleinhoewe in die Weskus-omgewing tussen Piketberg en Velddrif, sowat 180 km noord van Kaapstad. Die kothuis skuil in die pragtige Kapteinskloof en is een van die oudste oorspron...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Jubel n Juig Self-Catering bied puik verblyf vir jou volgende strandvakansie aan die Weskus en dit is net 200 meter van Dwarskersbos se strand af. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 ...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Tumble-in is 'n lieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers 150 km noord van Kaapstad langs die Weskus in Kersbosstrand, Dwarskersbos. Die stoep en sitkamer bied 'n pragtige see-uitsig. Dis 75 m van die ongerepte str...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 596
R1 197
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Dwarslêbos in Dwarskersbos, is net 150 km van Kaapstad af en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubb...

Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Esprit da Sea is 'n losstaande drieslaapkamerhuis en is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige selfsorgwegbreek. Dié vakansiehuis is in die bekoorlike kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus geleë. Die hui...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Chill Inn is 'n selfsorghuis in die rustige kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en is stapafstand van die strand af. Die gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers e...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Sanderling Strandhuis is 150 km buite Kaapstad, op Dwarskersbos se strand geleë, naby die Bergrivier en Rocherpan Natuurreservaat. Dié huis bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n volledig toegeruste komb...

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Knertsie Soetwyn is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die bekoorlike kusdorpie, Dwarskersbos aan die Weskus geleë is. Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 gaste en is naby die strand geleë. Die huis is volled...

Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Rocherpan is 'n bekoorlike strandfront-selfsorghuis in Dwarskersbos. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike see-uitsigte, weg van die stad se gejaag af. Die huis is smaakvol geme...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za