Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Redelinghuys

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Redelinghuys van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Redelinghuys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Redelinghuys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Redelinghuys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Redelinghuys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Redelinghuys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Redelinghuys

Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Klarina is 'n selfsorghuis wat 100 m vanaf die strand in Dwarskersbos geleë is. Dis sowat 10 km vanaf Velddrif en Laaiplek. Dié strandhuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Coco Self Catering Units is in Dwarskersbos, 150 km noord vanaf Kaapstad. Daar is 3 eenhede. Die instansie is nie op die strandfront nie, maar het wel 'n see-uitsig. Die eenhede is stapafstand vanaf die strand en he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Rooivalk is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie Dwarskersbos, sowat 150 km noord vanaf Kaapstad. Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek vir 6 gaste het. Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis ...

Vanaf
R2 345
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

C-SPOT is 'n gerieflike selfsorgvakansie-eenheid in die kusdorpie Dwarskersbos. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand. Dié huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-lee...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Wes-Kaap

Quince Cottage is 'n knus kliphuis op 'n blom- en amandelplaas wat volledig toegerus is vir 'n gesin van 3. Dié kothuis het trappe wat toegang tot die solderkamer bied en daar is ook 'n dam op die perseel wat Quinc...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Shabby Chic Beach House bied 2 selfsorgeenhede in Dwarskersbos en slegs 'n kort stappie vanaf die strand. Dié dubbelverdiepinghuis bied gaste die keuse tussen die Shabby-eenheid met slaapplek vir 4, of die Chic-ee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Kaap

Highlands Eco Estate is op die pragtige Piketberg en word deur die platteland omring. Dié houthuis is op 'n plaas van 550 hektaar en bied ongelooflike natuurskoon, inheemse fauna en flora, 'n 180°-uitsig op die be...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Citrusdal, Sederberg

Marcuskraal Camp Site is 20 km van Citrusdal, net 'n entjie van die N7 en sowat 2 ure se ry van Kaapstad af. Die plaas se ligging maak dit ideaal vir Kapenaars wat op soek is na plattelandse ontvlugting maar nie die...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Die Marcuskraal Chalets is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Olifantsriviervallei geleë. Met tariewe wat gemik is op die plaaslike mark, bied Marcuskraal 'n bekostigbare naweekwegbreek vir persone wat die pr...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Citrusdal, Sederberg

Ukholo Lodge is op 'n lemoenplaas, 20 km van Citrusdal af, geleë. Ukholo word omring deur lemoenboorde en fynbos en bied verder geleentheid vir swem in rivierpoele, visvang, rotskuns, sonsondergangritte in die berg...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Die Weskus Hokkie is op die plaas Steenbokfontein geleë, 8 km buite Lambertsbaai. Dis ideaal vir mense wat lief is vir die natuur en buitelewe en die wat net in die natuur wil ontspan. Vir branderplankryers is dit ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie skuil in 'n rotsblok op die plaas Steenbokfontein net 8 km buite die rustige dorpie Lambertsbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat smag na 'n stil, salige wegbreek. Die oopplan-eenheid het 'n slaap...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Weskus Quary is op ’n privaat perseel op Steenbokfonteinplaas sowat 8 km vanaf Lambertsbaai geleë. Daar is talle grotte, rotstekeninge en argeologiese terreine in die omgewing. Dit is ideaal vir ’n kort wegbree...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wes-Kaap

Pomona Farm House is op 'n protea- en vrugteplaas hoog op die Piketberge 16 km buite die bekoorlike plaasdorpie Piketberg geleë. Die plaashuis bied 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Volstruisvlei Bush Lapa West Coast is op 'n privaat plaas aan die Weskus geleë, net 15 km buite Velddrif. Die lapa is 3,5 km vanaf die hoofplaashuis in die bosveld in en gaste sal met aankoms na die lapa vergesel w...

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Pomegranate Cottage is 10 km voor Citrusdal op die produserende plaas, Nuwedam, geleë. Die plaas sit hoog teen die Olifantsrivierberge wat 'n ontsagwekkende uitsig op die Swartland-platorand na die weste en die new...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Steenbokfontein bied 3 lieflike, volledig toegeruste selfsorg-eenhede op 'n unieke Weskus-plaas, slegs 100 m vanaf die see. Ons is net 4 km suid van die gewilde Muisbosskerm en 9 km suid van Lambertsbaai op die Lamb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Farmer Burgers Akkommodasie bied gerieflike plaasverblyf 9 km suid van Lambertsbaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus. Lambertsbaai is 'n gewilde wegbreekbestemming weens die pragtige wit strande, wildlewe, branders ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Maanberg Retreat is op 'n prentjiemooi, werkende plaas 13 km buite Citrusdal en spog met die mooiste uitsig op die berge in die area. Die regte plattelandse dorpie is tussen sitrusboorde geleë en is ryk aan natuurs...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Kaap

Kleinkloof Farm is teen die Piketberg-bergreeks geleë, met asemrowende uitsigte van die Rooi-Karoo in die rigting van die Winterhoekberge. Dit is 'n rustige, plattelandse toevlug op 'n olyfplaas. Verblyf is beski...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za