Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rennies Beach

4.2 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Rennies Beach van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Rennies Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rennies Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rennies Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rennies Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rennies Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Rennies Beach

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

The View is 'n moderne selfsorgtuinwoonstel wat vas is aan die hoofhuis, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel word deur 'n groot, groen tuin omring en is 700 m van die strand en 5 km van die Wild Coast Casin...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

The Lighthouse Inn bied selfsorg-eenhede op die rotsagtige seefront in Black Rock, Port Edward. Die gastehuis bied 'n uitsig oor die see en die historiese vuurtoring wat 24 m hoog is. Verblyf by The Lighthouse Inn...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Kevinot Home is in Port Edward aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die North Sand Bluff-vuurtoring is daar naby. Die huis bied gerieflike selfsorgverblyf met privaat parkeerplek. Verblyf word in 'n tweeslaapkamerhuis en...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Chianti Self Catering is in die pragtigte, stil vissersdorpie Port Edward. Dit is die laaste dorp op die Suidkus voor die Transkei. Die eienaars woon op die perseel en is beskikbaar vir enige bystand. Die verblyf b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Edward, KwaZulu-Natal

Eight Palms bied 3 lieflike eenhede in die hartjie van Port Edward. Dis net 500 m vanaf die hoofstrand en 200 m vanaf winkels en restaurante. Die kothuis bied gemaklike beddens en selfsorggeriewe aan 6 gaste. Verki...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Edward, KwaZulu-Natal

Rockview Guest House is 'n ruim en gerieflike gastehuis met 'n see-uitsig 80 meter vanaf die see. Die groot, gemeenskaplike sitkamer, eetkamer, kombuis en kuierarea het 'n pool-tafel en veerpyltjiebord. Daar is ook ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Ocean Breeze bied troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in 'n veilige drieslaapkamer-dubbelverdiepinghuis in die klein oorddorpie, Port Edward, net 100 m van die see af. Dis lekker naby die hoofstrand en minder as ...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Port Edward Sea Breeze Accommodation bied verblyf in Port Edward se middedorp met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Verblyf beskik oor 4 kamers met slaapplek vir 8 gaste. Alle kamers het gemaklike beddens, 'n en su...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Seaverge Eenheid 14 is 'n gerieflike selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Port Edward en is reg op die seefront geleë. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Edward, KwaZulu-Natal

Black Rock Lodge is in Port Edward net 50 m vanaf die see waar gaste dolfyne in die branders vanaf die stoep kan sien speel. Gerieflike B&B-verblyf word in verskeie kamers met lugversorging, WiFi, 'n TV met sekere...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]