Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Retiefs Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Retiefs Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Retiefs Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Retiefs Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Retiefs Park Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Retiefs Park

Blossoms of May is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 volwassenes en 'n kind in Lichtenburg. Die eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Retiefs Park

Susan's Sleep Over is in die unieke dorpie genaamd Lichtenburg in Noordwes geleë. Ons maak voorsiening vir groepe, sakelui, en reisigers. Susan's Sleep Over is lekker naby die middedorp en 'n hele paar lieflike res...

Vanaf
R1 835
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Retiefs Park

Scott's Manor & Conference Venue is geleë in die bekoorlike Lichtenburg. Dié gastehuis en konferensiesentrum spog met 'n Georgiese gevoel met houtpanele en hoë plafonne, perfek vir 'n wegbreeknaweek, 'n oornagple...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Retiefs Park

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Vianto Self-Catering Guesthouse bied gerieflike, basiese en bekostigbare selfsorgverblyf. Ons is ideaal geleë in die plattelandse dorpie Lichtenburg se hoofstraat. Vianto het 6 selfsorg-eenhede, elkeen met slaappl...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Hullabaloo Selfsorg is in Lichtenburg in Noordwes geleë. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers op pad na Botswana. Orion is 'n selfsorg-eenheid en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

Melville Gastehuis is die eerste gastehuis wat gestig is in Lichtenburg, 'n hele paar jaar gelede. Vandag bied die eienaars aan gaste 'n goed toegeruste instansie op hierdie historiese perseel. Dit is reg langs die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Bietjie Moeg bied selfsorgverblyf in Lichtenburg. Dis naby verskeie geriewe in die middedorp. Daar is 3 eenhede met slaapplek vir 3 tot 6 gaste. Elke eenheid beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en ‘n oopplan-leefarea...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Amaris Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in Lichtenburg in Noordwes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n tikkie luuksheid en warm gasvryheid naby aan 'n hele rits doendinge. Amaris...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R413
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Modern Farm bied gerieflike verblyf vir 10 gaste in Lichtenburg en is ideaal vir moeë sakereisigers of vakansiegangers wat bietjie wil rus. Die gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied 'n plaasgevoel, maar ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Rus-en-Vre is in Lichtenburg geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante, en groot hoofweë. Dié eenheid is op 'n woonerf en bied slaapplek aan 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za