Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Rexford

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Rexford van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Rexford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rexford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rexford akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rexford Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rexford Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rexford

Die Rexford Manor bied B&B-verblyf en is in Knysna geleë. Die gastehuis is net 'n kort rit vanaf verskeie besienswaardighede langs die Tuinroete. Verblyf by Rexford Manor word in 5 kamers gebied - elk individueel ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rexford

Amber Guest Lodge is toegewikkel in die voue van die oostelike deel van die Knysna Koppe wat bedek is met inheemse fynbos. Aangesien die lodge effens verhewe is, bied die patio uitstekende uitsigte oor die strandmee...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rexford

Crescent Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf waar die see die woud ontmoet in 'n bekoorlike tuinkothuis met 'n privaat ingang op 'n erf waar die eienaars ook woon. Die kothuis is in Rexford in Knysna geleë, 6,5...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rexford

Rothesay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte tuinwoonstel met 1 slaapkamer in die voorstad Rexford in Knysna. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, 'n si...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Rexford

Spacious Holiday Home Near Heads is ’n ruim, dubbelverdiepinghuis in Rexford, Knysna, nie ver van die Knysna-koppe af waar die sandsteenkranse die Knysna-strandmeer van die see skei nie. Dié warm kushuis het al...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rexford

Knysna Cozy Hill Guest House is in Rexford en bied aan gaste 'n gerieflike kothuis op die heuwels wat uitkyk oor Knysna en die strandmeer. Dié kothuis, Sandy's Cottage, is op die grondverdieping en bied slaapplek...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rexford

La Maison Verte is in 'n stil woonbuurt van Knysna genaamd Rexford op die wêreldbekende Tuinroete geleë. Dit is net 'n paar minute van die Knysna-strandmeer, Knysna Koppe, middedorp en die Pezula en Knysna Gholfba...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Rexford

Bergsig B&B is in Knysna geleë, ’n gewilde vakansiebestemming in die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Dié sonderlinge dorp het groen, bergagtige landskappe wat in kontras tree met die glinsterende water ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rexford

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

Wilson Street Lodge is in die bekende vakansiebestemming, Knysna. Die pragtige dorp beskik oor groen bergagtige landskappe in teenstelling met die glinsterende waters van die see, riviere en strandmere. Verblyf is ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Hunters Home

Rose Cottage is in Hunters Home, 'n rustige voorstad van Knysna. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is smaakvol gemeubeleer. Dis werklik 'n rustige, vreedsame paradys in Knysna! Hunters Home is 'n veilige en ru...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

Saltwoods Guest House is in Hunters Home, langs die Knysna-strandmeer. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Knysnakoppies of Leisure Isle en binne stapafstand vanaf die Knysna Gholfbaan. Dis 10 minute se ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Bamboo, the Guest House, 'n B&B-onderneming in die prentjiemooi Knysna. Ons verbind ons daaraan om seker te maak dat jou verblyf ontspannend, genotvol en absoluut onvergeetlik ...

Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Knysna, Hunters Home

Loeriewood Garden Apartment is in Knysna in die Wes-Kaap geleë. Dié area is veral bekend vir pragtige roetes, voetslaan, strande en ikoniese besienswaardighede, soos die Knysnakoppe, Brenton-on-Sea en Garden of Ed...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Hunters Home

Stannards Guest Lodge is 'n 4-ster-gastehuis in 'n boomryke voorstad van Knysna op Suid-Afrika se skilderagtige Tuinroete. Stannards is naby aan Knysna se middedorp, strande en gholfbane geleë en word besit en best...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna, Hunters Home

Rest Inn Knysna bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat woonstel met sy eie ingang wat op die boonste verdieping is. Die woonstel is op 'n privaat perseel in die buurt, Hunters Home in Knysna. Dié woonstel h...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

47th on Howard is 'n gastehuis in die hartjie van Knysna. Dis na aan die manjifieke Knysna-strandmeer, een van die juwele van die Wes-Kaap se beeldskone Tuinroete, geleë. Ons bied verblyf in 8 gastekamers, met bal...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Soosa Lagoon Views Luxury is 'n ruim selfsorghuis op die Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en spog met prentjiemooi uitsigte oor die Knysna-strandmeer en op die Outenikwaberge in...

Vanaf
R1 166
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

The Greens Guest House skuil in Knysna, 'n puik vakansiebestemming op die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Dié unieke dorpie spog met groen berge, glinsterende riviere, 'n strandmeer, en die oseaan. Knysna ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

18 On Thesen is in die pragtige, stil voorstad Hunters Home, Knysna geleë. Hunters Home het ’n plaas-gevoel a.g.v. die lowergroen natuur en verskeie voëlspesies in die area. 18 On Thesen is binne maklike bereik ...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

Knysna Country House is in voorstad genaamd Hunters Home geleë, slegs 'n paar minute vanaf die Knysna en Pezula Gholfbane. Die ruim en sonnige balkon met 'n uitsig op die swembad is die ideale plek om die ryk voë...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za