Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rheenendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rheenendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rheenendal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rheenendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rheenendal Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rheenendal

Elephant Rest Forest Cottage and Cabin is ’n pragtige instansie op die rand van die oeroue inheemse Knysnawoud. Die area bied van die Tuinroete se mooiste staproetes wat lei na ongerepte watervalle en uitdagende b...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rheenendal

Dié kothuis is op die rand van die Knysnawoud in ’n pragtig ontwerpte, welige tuin. Die interieur is rustig en romanties en deur die eienaars ontwerp. Die kothuis is vol kuns, voorwerpe, outentieke matte en mater...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rheenendal

Ons luukse selfsorgkothuis is privaat en rustig. Verlustig jouself in die asemrowende uitsigte oor die berge en die dam van die dek af. Laasgenoemde strek reg rondom die kothuis en is toegerus met braaigeriewe. Di...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rheenendal

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Sabrage Guesthouse & Venue bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n gasteplaas ideaal geleë op die Leeuwenbosch Landgoed, net buite die historiese Knysna-woud. Verblyf word aangebied in 4 eenhede: Hope, Love, Faith...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Forest Edge is aan die eindpunt van die inheemse Knysnawoud op die lieflike Tuinroete geleë. Dié deel is bekend vir sy warm klimaat regdeur die jaar, wêreldklas-gholfbane, 'n strandmeer, woude, voetslaanroetes en...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

The School in Rheenedal bied gasteverblyf op 'n ou skoolplaas, ongeveer 17 km van sentrale Knysna af. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, bied 'n plaasstyl-ervaring en is die ideale basis om hierdie dee...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Forest Dream - Peace of Eden, Eco Lodge and Vegan Cafe is in Rheenendal in Knysna geleë. Dié lodge is heeltemal streng vegetaries en gaste word versoek om die geen vleis-beleid te respekteer. Geen rooivleis, hoend...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

Provencal Lodge is op 'n plaas naby Rheenendal geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers. Die gastehuis is omring deur lowergroen velde en plaasdiere. Dit is net 15 minut...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Woodlands Self-Catering bied 'n perfekte ligging in die skilderagtige Rheenendal Ramble, 'n omgewing met 'n ryk geskiedenis, doendinge, restaurante en teetuine, net 15 minute se ry van Knysna af. Woodlands Self-Cate...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Forest Heart skuil teen die Outeniekwaberge en kyk uit oor die woud- en fynbosruigtes al langs die Rheenendalpad. Ons is net 15 km van Knysna se dorpskern af. Verblyf word gebied in 'n tweeslaapkamer-houthuisie met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za