Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Rhodes

4.4 / 5  
volgens 107 resensies
Lees regte resensies van Rhodes van 107 geverifieerde gaste.
Indien jy Rhodes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rhodes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rhodes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rhodes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rhodes Akkommodasie

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm is 7 km buite Rhodes geleë. Dié plaas skuil in die Carlislehoekvallei wat net 12 km vanaf Tiffindell Ski-oord is. Die werkende plaas bied verblyf in 3 selfsorgkothuise wat g...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes

Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility is 'n hoogliggende terrein op 'n plaas net buite Rhodes in die Oos-Kaapse Hooglande. Die terrein is ideaal om persoonlike sportprestasie in 'n natuurlike en skoon...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rhodes

Amanzi Empilo, wat "waters van genesing" in Xhosa beteken, bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat bungalow wat van rivierklip gebou is. Dié rustieke bungalow skuil aan die oewer van die Bellriver in 'n valle...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes

Swallows Nest Chalet bied gerieflike akkommodasie in 'n privaat selfsorg-chalet wat oor die Bellriviervallei uitkyk. Dit is op Grace Hill Plaas geleë, net 4 km buite Rhodes Village. Die chalet is teen die koppie ge...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes

Kinmel Guest Farm is net buite die prentjiemooi dorpie Rhodes geleë en bied 'n uitsig oor die uitgestrekte velde aan die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge. Die plaas kan slegs via 'n grondpad bereik word. ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes

Firefly Cottage is in die bekoorlike dorpie, Rhodes geleë en bied selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis wat slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders bied. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers met 'n ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Rhodes

Nelsons Croft is 'n selfsorg-eenheid in die oulike dorpie Rhodes. Die huis en kothuis bied slaapplek vir 7 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek uit die stad. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkam...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Rhodes

Madel's Traum is 'n vakansie-eiendom in die bekoorlike Rhodes. Dié selfsorghuis is geskik vir 10 gaste en is die ideale wegbreek uit die stad. Die perseel het 1 hoofhuis met 2 slaapkamers en 'n badkamer. Verder i...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes

Masalimo Cottage is op ‘n plaas in Rhodes in die Oos-Kaap en bied gehalteverblyf aan ‘n paartjie. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié kothuis het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badk...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes

Earl's Nest Guest Farm is net buite die Victoriaanse dorpie Rhodes in die Oos-Kaap. Dit is langs die Bellrivier in die suidelike Drakensberge, bekend vir sy natuurskoon. Elke seisoen het sy eie bekoring van wintersn...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rhodes akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]