Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Richmond

3.9 / 5  
volgens 175 resensies
Lees regte resensies van Richmond van 175 geverifieerde gaste.
Indien jy Richmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Richmond.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Richmond akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Richmond Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Richmond Akkommodasie - Upper Karoo

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond

Rondawel Guest Farm is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is op 'n werkende plaas geleë net duskant die N1 snelweg, 38 km vanaf Richmond in die Noord-Kaap. Dis ideaal vir 'n gaste wat op soek is na '...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR690
R552
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond

Karoo Manor Guest House and Restaurant is in Richmond by Pienaarstraat 141,nie ver van die N1 af nie en ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Dié bestemming het 'n ouwêreldse bekoring en is ideaal vir ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond

Three Birds Country House skuil in die rustige dorpie Richmond langs die N1 in die Noord-Kaap. Die verblyf is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg en dis ideaal vir reisigers wat op soek is na oornagverblyf. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond

An-Ra Gastehuis is in Richmond, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad geleë, en bied gerieflik gemeubileerde kamers. Daar is 5 en suite-kamers met privaat ingange, sowel as 'n woonstel met slaapplek 4 oorkant di...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richmond

Stillewaters is 'n lieflike, groot plaashuis wat dateer uit 1880 op die werkende plaas Stillewaters. Dit is net 5 km van Richmond en die N1 af, op die Graaff-Reinet-pad (R388). Dié vakansiehuis is die perfekte plek...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Richmond

Karoo Huis is 'n Victoriaanse huis wat dateer uit die 1800's en dis in die dorpie Richmond geleë. Die huis is na aan restaurante, boekwinkels en plekke van geskiedkundige belang. Die gastehuis bied 2 slaapkamers w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond

Richmond Booktown Lodge bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is gerieflik naby die N1 en verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Verblyf is beskikbaar in 5 gerieflik...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richmond

Be Blessed Selfcatering is in die rustige dorpie Richmond in die Noord-Kaap langs die N1 geleë en is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Gauteng. Ons perseel is omring deur veiligheidsmure en ons bied veilige parke...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond

Aandrus Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die bekoorlike Richmond. Dit is in die hartjie van die Karoo langs die N1 geleë en is die ideale oornagplek vir reisigers wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis....

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Richmond

Ka-Ma Lodge bied 'n huislike omgewing en is die ideale oorstoppunt wanneer jy van Johnnesburg na Kaapstad reis. Die lodge is in Richmond op die N1, halfpad tussen die twee hoofstede. Aangesien hierdie instansie na...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Richmond

Seisoen Karoo Retreat is in 1854 met 'n geskiedkundige Karoo-styl gebou. Hierdie ou bestuurdersplaashuis is in die Noord-Kaapse dorpie Richmond. Ten spyte van sy beskeie bevolking, spog hierdie plaasdorp met 'n paar...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Hotel in Richmond

The Richmond Karoo Small Hotel is in Richmond halfpad tussen Kaapstad en Gauteng. Veilige parkeerplek, mooi kamers en 'n lekker ontbyt wag op gaste by dié hotel met 'n 160 jaar-oue geskiedenis wat hulle graag met g...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Richmond

Vanaf
R1 930
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Bloemhof Karoo is 'n historiese huis in Richmond wat destyds Professor Christiaan Barnard se huis was. Kom loer gerus deur die interessante boeke, sit vir ure op die stoep en staar na die Karoo-sterrehemel. Dit is d...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
B&B in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Grootfontein Gasteplaas is op die N1 naby Richmond geleë en bied gerieflike oornagverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die gesinseenhe...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Whispering Hope Gasteplaas bied ontspannende selfsorgverblyf op 'n plaas in die Karoo, 40 km vanaf Richmond in die Noord-Kaap. Verblyf is beskikbaar in die ruim Hoofplaashuis vir 8 of die Plaaskothuis vir 6. Die Ho...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Bo-Karoo

Die plaas Skietkuil is langs die N1 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dis 'n stil, skilderagtige oorslaapplek vir diegene wat op die R63 van Port Elizabeth na die Weskus of Namakwaland reis. Dié vak...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Richmond

Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Murraysburg, Drie Susters

Freek's Cottage is op 'n Karooplaas naby Murraysburg geleë. Hier kan jy wegbreek uit die stad se gejaag en met perde, skape, beeste, angorabokke en baie ander diere in aanraking kom. Kom en geniet ons gasvryheid, r...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Camp Nguni is 'n wildlodge indie oostelike distrik van Victoria-Wes in die Noord-Kaap. Dit is op 'n privaat plaas, wat ongeveer 1000-hektaar groot is geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verb...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Murraysburg, Bo-Karoo

Salem Farm House is op 'n plaas noordoos van Murraysburg geleë en bied selfsorgplaasverblyf vir 8 gaste. Die huis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers met olielampe/sonliggies wat badkamergeriewe ...

Spesiale Aanbod!
VanafR440
R352
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murraysburg, Bo-Karoo

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis is 'n selfsorghuis vir tot 8 gaste op 'n plaas noordoos van Murraysburg. Dit bied 'n lekker ontspanne wegbreek. Salem Kliphuis is 'n bekoorlike tweeslaapkamer-kliphuis met 'n slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Richmond akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za