Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (4)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 240 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 240 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Anna Katarina is in 'n stil straat in Riebeek-Kasteel geleë met uitsigte oor die Riebeekvallei. Anna Katarina is net 400 m van die middedorp met verskeie restaurante, winkels en kunsgalerye af. Besienswaardighede ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Absolute Castillo bied gastekamers in die historiese dorp Riebeek-Kasteel. Die dorp se kombinasie van gemak, ligging en bekoring met die verskeidenheid galerye, restaurante, koffiewinkels en wynplase sal verseker da...

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Die Kasteel lê op 'n heuwel in Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Dis in 'n vallei in die Ceresberge geleë, net een uur se ry vanaf Kaapstad. Verblyf is in 3 gaste-suites beskikbaar. Elke k...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Onse Kasteel in Riebeek-Kasteel bied gerieflike gaste-verblyf. Daar is 3 eenhede wat elkeen 2 tot 3 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die eenh...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Riebeek Vista is 'n gastehuis in Riebeek-Kasteel. Dis een van die oudste dorpe in Suid-Afrika en sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad in 'n vallei omring deur die Ceresberge. Daar is 5 unieke en suite-slaapkamers met ...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Gabriella's Accommodation is sentraal in Riebeek-Kasteel geleë en is stapafstand van verskeie restaurante, galerye en winkels af. Gaste het 'n keuse tussen 4 kamers en 1 selfsorgeenheid, waarvan almal privaat inga...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Obiekwa Country House is in die prentjiemooi en bekoorlike dorpie, Riebeek-Kasteel in die Swartland, met verskeie wynlandgoedere, uitstekende restaurante, feeste en trou-lokale in die nabye omgewing. Die gastehuis ...

Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Chic Shack is in Riebeek-Kasteel geleë en dié area is veral bekend vir wynproe, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Kloovenberg Wyn- en Olyflandgoed, De Oude Kerk Museum eb Bothmaskloofpas. Di...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Studio @ 7 is 'n moderne eenheid in 'n rustige en veilige doodloopstraat in Riebeeck Kasteel. Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en su9ite-badkamer met 'n stort. 'n Kind kan op versoek akkommodeer word. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Kasteelberg Country Inn & Bistro is 'n tipiese Swartlandse huis wat in 1911 gebou is. Die verblyf het as die dorp se polisiestasie en 'n fietswinkel gedien. Dit is reg langs die dorpsplein in die hartjie van die pre...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Riebeek-Kasteel akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]