Resensies van Riebeek-Kasteel

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Riebeek-Kasteel bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.64 uit 5 gekry volgens 246 resensies.
Michelle M. - 15th November 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Lovely getaway from the usual hustle and bustle. Be sure to visit the Jolly Olive for a cold one and enjoy the beautiful view from their patio. Allesverloren rocked with a live band called Millenium as well as delicious plated food on Saturday evening. Be sure to stop at Eight Feet Village on the Bothmaskloof Pass for a yummy pizza also with exquisite views of the Riebeek Valley. Another hidden gem was Meerhof wine farm - lovely for a wine tasting and lunch with stunning views and great atmosphere. On your way home, stop at the airy and spacious family owned Nuweplaas Shop Eat Play - a well-stocked gift shop and boerekos restaurant where you can feed the farm animals and kids can enjoy the play area.
Richard H. - 11th November 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Cute breakaway spot.
Heidi V. - 9th November 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Altyd 'n fantastiese plek met amazing mense en klein winkeltjies.
Elmarie P. - 27th October 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Wat 'n pragtige, historiese dorpie. Ons het heerlik saam as familie gekuier en troue gehou. Die dorpie is so mooi geleë en 'n pragtige romantiese omgewing met die mooiste ou kerkie en Het Vlok die perfekte trou venue. Heerlike eetplekke en verskeie akkommodasie wat familiekuiers nog lekkerder maak. Word ten sterkste aanbeveel. Baie om te sien en doen in die omgewing ook.
Bertus Labuschagne L. - 26th October 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Baie oulike plekkies, en vir enigiemand wat hou van olywe en/of wyn, is dit 'n ideale wegbreek van die stad se geraas.
Christo W. - 25th October 2021
staying in Riebeek-Kasteel
As jy hou van trendy is dit jou plek.
Hennie D. - 5th October 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Aangename bestemming en kuierplek.
Annemarie H. - 4th October 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Wine, olives and art.
Roelf V. - 4th October 2021
staying in Riebeek-Kasteel
'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word.
Jacques G. - 28th September 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige en rustige dorpie, vriendelike mense en heerlike wyn!
Cornelia B. - 21st September 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Ondersteun asseblief die plattelandse dorpies. Moeite werd om te besoek.
Lydia N. - 4th September 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeeck-Wes is 'n rustige dorpie, 'n klipgooi vanaf Riebeeck Kasteel, waar daar oulike snuffel- en kuierplekkies is. Dorpies met aantreklike atmosfeer, naby Durbanville, Kaapstad.
Ria J. - 29th August 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Ek sal enige tyd terug wil gaan na Riebeek-Kasteel. Netjiese dorpie.
Louise D. - 24th August 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige dorp en omgewing om te besoek. Heerlike opsies van restaurante en dan natuurlik al die mooi olyf- en wynplase.
Johan F. - 10th August 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Vir 'n een dag die dorp ervaring is dit 'n belwenis, tensy 'n mens bereid is om die omgewing ook te verken en dan rond te ry.
Elsabe B. - 9th August 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Oulike dorpie.
Ansonette N. - 3rd August 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige, klein dorpie met die mooiste winkeltjies en restaurante.
Anton L. - 23rd June 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Baie mooi dorp en daar is dinge wat jy kan doen en wynproe ens. Die nabygeleë dorpe is net om die draai. Baie eetplekke om van te kies.
Erina S. - 22nd June 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Friendly people, fantastic bakery, lively Hotel. We visited Delico for their fantastic biltong, Kloovenburg for the historical experience and their wonderful wines, Panera Bakery for their fresh bread and decadent pastries. We also walked into Roes Kasteel because we love old and interesting things and we had a lively conversation with the owner and his wife, who also serve coffee on the go. We would have loved to visit the beautiful Royal Hotel, but we stayed at such a lovely place, Zoë's, that we did not want to miss out on.
Altan U. - 18th June 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Wonderlike dorp om 'n naweek in deur te bring. Pragtige winkels met ongelooflike lekkernye. Ons gunsteling winkel was "Roes", 'n oudhedewinkel. So baie goed om te koop!
Babs H. - 14th June 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Het Vlok Kasteel 'n moet as jy van olywe hou!
Shirley M. - 7th June 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Dis 'n baie mooi dorpie met 'n lekker atmosfeer. 'n Uitstekende kuierplek.
Anri B. - 24th May 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige dorpie, perfek vir 'n wegbreek uit die stad.
Alida K. - 4th May 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Rustige kuieratmosfeer. Wonderlike eetplekkies.
Anene S. - 27th April 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige dorpie!
Marina V. - 26th April 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Lieflike dorpie.
Rayno S. - 26th April 2021
staying in Riebeek-Kasteel
It took me a hour or so to realise that most places are closed on a Sunday, and only open after 09h00. Reminded me of when I was a kid.
Dawie E. - 20th April 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Landelike juweel.
Monika V. - 13th April 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek-Kasteel en Riebeek-Wes is 'n heerlike wegbreek van die Kaap af. Nie te ver nie en die omgewing is pragtig.
Mariaan S. - 13th April 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Die mooiste dorpie. Vriendelike mense orals en heerlike restaurante en wynplase. Kan nie wag om terug te gaan nie.
Kyle G. - 29th March 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Baie mooi dorpie en sal beslis weer daar kom kuier.
Kyle K. - 29th March 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Lovely little restaurants and bars and the people are so friendly.
Alicia H. - 22nd March 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Oulike dorp met baie karakter en vriendelike mense.
Colin M. - 22nd March 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Such a lovely quaint town. Very clean and well kept. Interesting restaurants and shops. A must see.
Deon R. - 22nd March 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Dorpie is stil en het Covid 19 duidelik sy kloue daar ook in geslaan. Sonder om negatief te wees, dink ek net Covid 19 het te veel van slaansak geraak? Dis nie rede om alles net te laat gaan nie?
Sonja J. - 15th March 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Loving it so much that we want to buy our own little holiday house there.
Sheleen L. - 14th March 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Lovely scenery, history and restaurants. Close to olive and wine farms.
Ronel V. - 8th March 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek-Kasteel is 'n pragtige dorpie met baie mooi winkeltjies en uitstekende resturante om by te eet. Lekker naby die Kaap geleë vir daguitstappies.
Maleen D. - 1st March 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Wat 'n ongelooflike dorpie! Dit voel asof jy in 'n ander land instap! Soveel besienswaardighede en uitstaande restuarante! Sal vir seker weer kom kuier!
Daniel W. - 25th February 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Lekker vriendelike plek om te kuier. Almal behulpsaam met inligting.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]