Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (4)
Hotelle (2)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Riebeek-Wes

4.5 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Wes van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riebeek-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Wes Akkommodasie

37 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes

La Montagne Guesthouse is in die hartjie van Riebeek-Kasteel geleë, so besoekers kan maklik die dorp verken. Daar is verskeie uitstekende restaurante en interessante winkels wat binne loopafstand van La Montagne af...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Wes

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility bied gerieflike verblyf in Riebeek-Wes. Die naam "Keerweder" is 'n ou Afrikaans-Hollandse term en verwys na 'n plek waarheen 'n mens die heeltyd wil terugkeer. D...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
B&B in Riebeek-Wes

Merindol Manor is een van die oudste erfenisgeboue in die prentjiemooi wyn- en olyfproduserende Riebeeckvallei in die hartjie van die Swartland sowat 'n uur se ry van Kaapstad af. Hierdie boetiekgastehuis was eens...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes

24 Fonteinstreet is in die hartjie van Riebeek-Kasteel geleë. Daar is verskeie uitstekende restaurante en interessante winkels sowat 300 m weg. Verblyf word in 2 gaste-eenhede gebied, waarvan 1 'n selfsorg-woonste...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes

Old Oak Manor is 'n gastehuis in die hartjie van Riebeek-Kasteel in die luisterryke Swartland. Die gebou self is een van die oudste huise in die omgewing, dit is in 1860 gebou. Die gastehuis is vernoem na een van di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes

Moreson Manor is 'n klassieke Victoriaanse gastehuis 5 blokke vanaf die middedorp. Dis opgeknap en in 'n styl van 'n vervloë era, koloniale weelde en plattelandse geskiedenis versier. Akkommodasie is in 2 eenhede...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes

Blaauw Cottage spog met 'n kontemporêre, eko-vriendelike ontwerpstyl en lae water- en energieverbruik en is ideaal vir moderne, oordeelkundige reisigers. Blaauw Cottage is sentraal geleë in 'n stil deel van die be...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes

African Dream is 'n selfsorghuis wat in Riebeek-Kasteel geleë is en pragtige uitsigte op Kasteelberg en die nabygeleë wingerde bied. Riebeek-Kasteel is een van die oudste dorpies in Suid-Afrika en is sowat 80 km n...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeek-Wes

Church Hills Boutique Guest House bring 'n nuwe soort boetiekgastehuis-akkommodasie na die Riebeekvallei. Daar is 6 lieflike en suite-kamers wat ontwerp is met oordeelkundige gaste se gerief en gemak in gedagte. O...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes

Absolute Castillo bied gastekamers in die historiese dorp Riebeek-Kasteel. Die dorp se kombinasie van gemak, ligging en bekoring met die verskeidenheid galerye, restaurante, koffiewinkels en wynplase sal verseker da...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]