Resensies van Rietfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rietfontein bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.14 uit 5 gekry volgens 21 resensies.
Patricia M. - 23rd March 2020
staying in Rietfontein
Good location.
Heila V. - 23rd March 2020
staying in Rietfontein
Rustig en veilige omgewing.
Thabile M. - 9th January 2020
staying in Rietfontein
Lovey area indeed, I would definitely visit again.
Piet V. - 27th November 2019
staying in Rietfontein
Stil en netjiese buurt.
Andries Du Preez F. - 10th November 2019
staying in Rietfontein
Dis 'n boomryke stil area.
Pieter V. - 20th April 2019
staying in Rietfontein
Baie stil en rustige area in Pretoria.
Ignitia P. - 16th January 2019
staying in Rietfontein
Is nog veilige omgewing, naby aan die stad.
Jimmy M. - 10th January 2019
staying in Rietfontein
Very nice and quiet.
Joel M. - 17th December 2018
staying in Rietfontein
Quiet and very peaceful and secure neighbourhood.
Suenel W. - 4th December 2018
staying in Rietfontein
Wonderful area in Pretoria, close to everything that suits my personal needs.
André C. - 4th December 2018
staying in Rietfontein
Baie rustige omgewing, met geringe stadsgeraas.
Lionel D. - 23rd July 2018
staying in Rietfontein
Lovely quiet area with everything close by.
Jonas M. - 19th July 2018
staying in Rietfontein
Nice stay.
Ferdie L. - 17th July 2018
staying in Rietfontein
My waarneming is dat Rietfontein 'n ou deel van Pretoria is, teenoor byvoorbeeld Montana net agter die Magaliesberg wat 'n meer moderne voorkoms asook groot winkelsentrums, sportgeriewe en toegang na talle gewilde handelsmerke bied. Rietfontein is plat en kouer in die winter, teenoor die noordekant van die berg wat 'n subtropiese klimaat saam met 'n uitsig noordwaarts bied. Gawe en vriendelike inwoners en gerieflike oornagverblyf ten spyt, vermoed ek Rietfontein kan doen met 'n vernuwingstrategie.
Anton S. - 22nd May 2018
staying in Rietfontein
Baie netjiese area.
Debbie M. - 27th February 2018
staying in Rietfontein
Rietfontein seemed like a quiet, safe suburb but it is not a tourist destination. Great stay for a business trip.
Almarie M. - 21st July 2017
staying in Rietfontein
Uitstekende ligging. Naby Loftus en toegangsroetes maklik. Ook naby baie besienswaardighede en baie veilig.
Arnold R. - 19th October 2016
staying in Rietfontein
Redelik sentraal.
Albert V. - 27th August 2016
staying in Rietfontein
Stayed here because they are close to family.
Lindie L. - 30th March 2016
staying in Rietfontein
Omdat dit deel van die Moot is, is dit lekker stil en rustig.
Sonja H. - 7th January 2016
staying in Rietfontein
Baie sentraal geleë en naby al die hooftoegangsroetes.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]