Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Risidale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Risidale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Risidale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Risidale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Risidale Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blackheath, Risidale

Blackheath Manor Guest House bied luukse en veilige akkommodasie in 'n gevestigde tuin, wat 'n gemaklike en ontspanne omgewing skep om in te werk of te ontspan na 'n veeleisende besigheidsdag. Akkommodasie beskik o...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blackheath, Risidale

Mountain View Guest House is in Blackheath, Johannesburg geleë. Dis in 'n pragtige tuin vol voëllewe weggesteek en hierdie gastehuis bied huislike akkommodasie sedert 1997. Die gastehuis beskik oor 10 kamers. Al ...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Risidale

Ons nooi jou na een van die eerste huise wat in 1937 gebou is teen Northcliffkoppie - in die hartjie van Egoli - Die Stad van Goud. Met aankoms sal jy jouself verwonder aan die rustigheid en skoonheid wat die argite...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Risidale

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Northcliff, Rooseveltpark

Oliver's Place bied selfsorgverblyf in Northcliff, Johannesburg en ideaal vir sakereisigers, gesinne of gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en toegangspaaie. Dié woonstel beskik oor 2 ...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Rooseveltpark

Over The Moon Guesthouse bied B&B-verblyf in Northcliff. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge en besienswaardighede. Verblyf by Over The Moon word aangebied in 4 sl...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Villa Massimo - Unit 2 is 'n selfsorgwoonstel in Cresta, 'n woonbuurt in Randburg, naby die grens van Johannesburg. Cresta Winkelsentrum is in die middel van die residensiële area geleë en is 'n alom bekende besoe...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Rooseveltpark

Orangerie Guest House is in Northcliff, Johannesburg, geleë. Hierdie gastehuis is gebou van klip wat in dieselfde area ontgin is. Orangerie is ideaal vir sakereisigers. Daar is 8 moderne gaste-eenhede wat op 'n se...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Rooseveltpark

12 op Hillel is hoog op die oostelike helling van Northcliff Hill geleë en bied uitstekende akkommodasie aan oordeelkundige gaste in 'n rustige omgewing met skouspelagtige uitsigte, luukse kamers en tradisionele di...

25% af Aanbod!
VanafR805
R604
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Linden, Gauteng

Ons is geleë in Linden, 'n stil voorstad van Johannesburg, en bied 4-ster-gastehuisverblyf. Hier heers 'n hartlike en verwelkomende atmosfeer met 'n tikkie Ou Engelse-styl en -karakter en unieke, kunstige flair. D...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Linden, Randburg

The Wildlife Photographer Cottage is 'n gesellige en pragtige selfsorgkothuis wat in Linden, Johannesburg geleë is. Die kothuis het 'n lieflike uitsig oor die wonderskone omgewing en sy wild. Hierdie kothuis is op...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Risidale akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...