Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Riversdal

4.2 / 5  
volgens 114 resensies
Lees regte resensies van Riversdal van 114 geverifieerde gaste.
Indien jy Riversdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riversdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riversdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riversdale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riversdal Akkommodasie - Garden Route

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Riversdal

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Miertjieskraal is in die Klein Karoo, tussen Riversdal en Ladismith. Ontspan op dié pragtige natuurreservaat en plaas met wild, boerbokke, skape en lusern. Gaste kan hier vakansie hou of sommer net oornag. Verblyf...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Tweekuile Guest Farm is sowat 8 km buite Albertinia op 'n plaas geleë. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens en 1 slaapkamer het 'n dubbelbed. Die dubbelkamer het sy ...

Vanaf
R3 700
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Tuinroete

Klein Karoo Welgevonden Plaas Akkommodasie is op 'n afgeleë plaas in die Riversdal-omgewing, in die rigting van Ladismith, aan die voet van die Langeberg geleë. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n groot ge...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Riversong Farm is 'n 175 ha-plaas aan die oewer van die vreedsame Goukourivier. 13 km van ons af mond dié pragtige rivier by die Indiese Oseaan by Stilbaai uit, 'n tradisionele, gewilde kusdorpie met uitstekende Bl...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Wild Olive Guest Farm is in die Goukouriver-vallei sowat 300 km vanaf Kaapstad naby Stilbaai geleë. Dis aan die begin van die wêreldbekende Tuinroete. Dis by een van die rustigste riviere in die Wes-Kaap geleë ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Heidelberg, Tuinroete

Wilgenhof Kothuis is 'n knus selfsorg-eenheid vir 4 gaste op 'n melkplaas, ongeveer 3 km van Heidelberg af. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, sowel as 'n aparte toilet dee...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vermaaklikheid, Tuinroete

Videira Country House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n skilderagtige wyn- en graanplaas 30 km vanaf Riversdal en Heidelberg en 10 km vanaf Vermaaklikheid. Die huis bied slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Doornkraal Heaven is op 'n plaas, 16,4 km vanaf Heidelberg in die Wes-Kaap. Die plaas is aan die voet van die majestueuse Langeberge geleë. Die gastehuis bied verblyf in 4 individueel versierde kamers met gedeelde...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Tuinroete

Kleindoorn Gastehuis is 'n tipiese Karoo-plaashuis 28 km buite die dorpie Barrydale op 'n produserende plaas en bied die ideale geleentheid om van die stadsgedruis te ontsnap. Gaste kan heerlik agteroor sit op die g...

Vanaf
R800
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Papkuilsvlei Farmstay is 'n selfsorgplaashuis op die oewer van die Goukourivier, 10 km van Stilbaai af. Die vakansiehuis bied 'n wegbreek uit die stad en is die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Riversdale akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za