Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (4)
Hotelle (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Rivonia

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Rivonia van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Rivonia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rivonia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rivonia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rivonia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rivonia Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton,
Rivonia

Seven on Bevan is in Rivonia geleë en bied maklike toegang tot Sandton se middestad wat Sandton City en Nelson Mandela Square insluit. Verblyf bestaan uit 2 en suite-kothuise met lugversorging. Elke kothuis het 'n...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton,
Rivonia

The Apartments Guest House is in die hartjie van Rivonia in Sandton se sakekern geleë. Die selfsorgkothuise staan in 'n rustige tuin en elkeen beskik oor sy eie ingang. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n...

20% af Aanbod!
VanafR1 360
R1 088
per nag, vir 2 mense
B&B in Rivonia

Rivonia Bed & Breakfast Garden Estate is 'n bekroonde instansie, en goed geleë in Sandton, noord van Johannesburg, net 7 km vanaf Sandton City en 6 km vanaf Mall Of Africa. Rivonia B&B bied die ideale tuiste vir sa...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton,
Rivonia

Sandton Lodge Rivonia is in die lowerryke woonbuurt Rivonia naby Sandton se sakekern, Sandton City en Nelson Mandela Square geleë. Verblyf word in 32 en suite-kamers met lugversorging gebied. Kamergeriewe sluit 'n...

Vanaf
R1 215
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton,
Rivonia

Dunton Guest House is in 'n veilige deel van Johannesburg agter sluitpale geleë. Daar is welige plantegroei op die eiendom en die strelende geluid van water met al die sierfonteintjies wat 'n rustige atmosfeer skep...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rivonia

Bellgrove House is 'n vierstergastehuis wat verblyf en konferensiegeriewe bied. Die gastehuis is in sentraal Rivonia geleë - een van Sandton se invloedryke voorstede. Bellgrove is naby Sandton se sakesentrums, Wood...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rivonia

Leaves Signature Guest House is in Rivonia geleë, 'n stil woonbuurt in Sandton, Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste en sakereisigers wat op soek is na stylvolle, gerieflike en funksionele verblyf. Leaves is baie ...

Vanaf
R2 486
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton,
Rivonia

The Syrene Sandton Boutique Hotel lê in die hartjie van die stylvolle Rivonia in Johannesburg. Dié area het 'n ryk geskiedenis en is alombekend vir die museums, kunsgalerye, teaters, markies en restaurante. Dis di...

20% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rivonia

La Vieille Ferme is in die hartjie van Rivonia geleë met maklike toegang tot die hoofweg. Ons gastehuis is eksklusief en privaat in 'n veilige, stil en rustige voorstad. Elk van die 6 selfsorg-suites is pragtig ver...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton,
Rivonia

Shaka Gastehuis is geleë op 6 Dion Road, Sandown Estates. Geleë binne die Sandton Sakedistrik. Dit is net 'n 5 minute se ry vanaf 'n groot verskeidenheid besienswaardighede soos die Sandton Konvensie Sentrum, Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rivonia akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...