Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (117)
B&Bs (8)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (97)

Resensies van Robberg

4.8 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Robberg van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Robberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Robberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robberg Akkommodasie

107 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
50% af Aanbod!
VanafR1 605
R803
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg

Die Robberg Beach Lodge is in die hartjie van die wêreldbekende Tuinroete geleë. Plettenbergbaai is 'n vername bestemming vir vakansiegangers en reisigers in Suid-Afrika. Dis wêreldbekend vir die beeldskone lug e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Ocean Pearl is 'n sjiek selfsorg-eenheid op die grondverdeiping op die River Club-landgoed in Plettenbergbaai. Dit is langs die Piesangrivier geleë en gaste wat die landgoed besoek kan 'n piekniek daar geniet, op d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Die eenheid is op 'n sekuriteitslandgoed aan die oewer van die Piesangrivier geleë. Dié eenheid beskik oor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Robberg

45 Bell Rock is 'n selfsorgwoonstel in die Bell Rock-woonstelkompleks in Plettenbergbaai. Dit is in Longships-rylaan en gaste wat die landgoed besoek kan op die strand gaan wandel. Die veilige landgoed bied 'n gemee...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg

Anchorage Guest House is 'n pragtige in Plettenbergbaai. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers, wat elk goed toegerus is met moderne luukshede, lugversorging en privaat en suite-badkamers. Beddegoed, handdoeke en toil...

Vanaf
R555
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Robberg

31 Rugby Drive is 'n moderne grondverdiepinghuis in Plettenbergbaai en is net 800 m van die strand af. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe. Verblyf bes...

Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg

Christiana Lodge is ’n gastehuis in 'n gesogte buurt in Solar Beach, Plettenbergbaai, slegs 5 minute se stap vanaf Robbergstrand langs die Brakkloof Vleilande. Verblyf is beskikbaar in 17 ruim kamers wat elk ’n...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg

Pure Plesier is 'n vrystaande dubbelverdiepinghuis wat in Plettenbergbaai geleë is. Dit is die ideale vakansiebestemming met goue strande en inheemse woude. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers, 2 op die boonste ve...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Piesangvallei, Robberg

33 Hanois bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-gastekamer met slaapplek vir 2 gaste in Plettenbergbaai se Piesangvallei. Die perseel is sowat 5 minute se stap vanaf Plettenbergbaai se hoofstrand. Die oopplan-gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg

Menlo@C bied 'n gerieflike en ruim tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel, met 'n privaat ingang, stapafstand vanaf Robberg 5 se Blouvlagstrand en gerieflik na aan die plaaslike winkels en restaurante. Dié huis het 'n pri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Robberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za