Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (117)
B&Bs (9)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (98)

Resensies van Robberg

4.8 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Robberg van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Robberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Robberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg

Marrakesh Self-catering Apartment is in Plettenbergbaai, net 300 m van Robberg 3-strand af en 500 m van 'n kruidenierswinkel, restaurante en 'n vulstasie af. Die woonstel is in blou- en grysskakerings versier. Dit...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

Dolphins' Playground Beachfront B&B bied gehalteverblyf met 'n pragtige see-uitsig in Plettenbergbaai. Dié dorpie spog met pragtige strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met 'n lieflike uitsig en warm water. Verbl...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

Cornerway House B&B is in 'n woonbuurt in Plettenbergbaai geleë. Dis net 7 minute se stap van die beroemde goue strande van Robberg met Blouvlagstatus af. Die huis is vol karakter en bekoring en is versier in 'n ko...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Robberg

Drifters @ Whale Rock is 'n luukse selfsorghuis in die veilige Whale Rock Ridge-landgoed geleë in Plettenbergbaai, met uitsigte oor Robbertstrand. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg

Azalea Accommodation is in Plettenbergbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 slaap...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Cuckoo Cloud is 'n lieflike selfsorg-gesinsvakansiehuis in Plettenbergbaai naby die Beacon Isle-sentrum en net 5 minute se stap van die strand af. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkame...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Piesangvallei, Robberg

Vilacqua Boutique Guest Villa is 'n pragtige wit villa en versteekte oase wat deur voortreflike tuine omring word en 'n kenmerkende oprit bied. Vilacqua word deur die Bevilacqua-gesin bestuur wat jare se ondervindi...

Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Robberg

Plettenberg Holiday Home bied selfsorgverblyf in die pragtige dorp Robberg Ridge in Plettenbergbaai. Die instansie is ideaal geleë naby Sanctuary-strand en net 'n kort ent se ry van ander aantreklikhede in die omge...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)

7 Orchid Valley Brackenridge is in 'n eko-vriendelike veiligheidskompleks in Plettenbergbaai geleë en bied verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapk...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Lavender Lane bied verblyf in 'n lieflike tuinkothuis op 'n privaat perseel met 'n aparte ingang. Dit is in die Bo-Robberg-area van Plettenbergbaai geleë en is 1 tot 2 km vanaf die plaaslike strande, kafees en supe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Robberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]