Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (117)
B&Bs (9)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (98)

Resensies van Robberg

4.8 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Robberg van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Robberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Robberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

5 Riverclub Mews is ’n selfsorgwoonstel in die veilige Riverclub-kompleks aan die Piesangrivieroewer naby die strand. Dis ’n gesinsvriendelike bestemming met veilige strate, parktuine en ’n swembad. Dié mode...

Vanaf
R2 480
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

River Club 4213 is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die veilige River Club-kompleks op die Piesangrivier. Dit is stapafstand vanaf Central Beach en oorkant 'n klein winkelsentrum. Die huis bied slaapplek vir 6 ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg

Whale Rock Village 15 bied verblyf in 'n veilige landgoed in die kusdorp Plettenbergbaai. Die landgoed is naby Robberg Natuurreservaat, die strand en die lughawe. Die woonstel is smaakvol gemeubileer en bied slaapp...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

RiverClub 4186 is in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai geleë. Dit is loopafstand van die sentrale strand, winkels en plaaslike restaurante af. Daar is 'n swembad en tennisbaan in die kompleks vir jou genot. ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 250
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Robberg

Lismore is 'n selfsorg-vakansiehuis in Plettenbergbaai, 'n dorp op die wêreldbekende Tuinroete. Dié huis is 800 m vanaf Robberg se vyfde strand. Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 b...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Robberg

9 The Villas is 'n sonnige, ruim selfsorg-dupleks met Kaap Cod-styl binnenshuise versierings wat in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai geleë is. Dié dupleks het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkam...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

18 Green Point Mews is 'n ruim, sonnige woonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die gebou is naby ongerepte strande, restaurante, winkels Wild Waters Park en 'n gesondheid- en fiksheidsentrum. Die woon...

Vanaf
R3 680
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg

Betty is 'n moderne dubbelverdiepinghuis wat omhein is en in 'n minimalistiese styl versier is en natuurlike lig inlaat. Die huis is naby Beachy Head-rylaan, minder as 450 m vanaf Robberg 5-blouvlagstrand. Die hui...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

10 River Club Villa is ’n tuinvilla in die River Club-kompleks in Plettenbergbaai. Hierdie kompleks is naby winkels, restaurante en die Blouvlagstrande van Robberg en Central Beach. Die villa beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Robberg

Dassen Island 61 is 'n ruim vakansiehuis in 'n woonbuurt in Plettenbergbaai. Die see is minder as 1 km van die huis af. Dié twee-verdiepinghuis het 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Robberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]