Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (138)
B&Bs (10)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (111)

Resensies van Robberg

4.7 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Robberg van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Robberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Robberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Robberg

Drifters @ Whale Rock is 'n luukse selfsorghuis in die veilige Whale Rock Ridge-landgoed geleë in Plettenbergbaai, met uitsigte oor Robbertstrand. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg

29 Beachy Head is 'n klassieke Mediterreense-styl selfsorg-strandhuis naby Robbergstrand in Plettenbergbaai. Dit is net 5 minute se stap vanaf Robbergstrand 2 wat lewensredders in seisoentyd het. Dié huis het 2 si...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Robberg

Windfall Plett bied gemaklike verblyf in Plettenbergbaai en is naby die Robberg 5-strand. Dit is ook naby verskeie winkels, restaurante en ander doendinge in die area. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, b...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Robberg

13 Sanganer Avenue is in Plettenbergbaai en bied gehalteverblyf vir 'n familie of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 5 sla...

Vanaf
R750
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Robberg

17 Whale Rock Gardens is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en die kompleks is ideaal geleë, naby verskeie besienswaardighede. Die woonstel is vol...

Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Robberg

Stableford 3 is 'n selfsorghuis in Plettenbergbaai. Daar is 3 lieflike strande 'n paar minute van die middedorp af en elkeen het pragtige uitsigte en warm water. Lookout-strand is die beste geskik vir swem en Robber...

Vanaf
R2 340
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

River Club 4213 is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die veilige River Club-kompleks op die Piesangrivier. Dit is stapafstand vanaf Central Beach en oorkant 'n klein winkelsentrum. Die huis bied slaapplek vir 6 ...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg

Rothersands 16 is 'n uiters gewilde eiendom. Dit is 'n lieflike drieslaapkamer-villa stapafstand van Robbergstrand in Plettenbergbaai af. Die eiendom het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Daar is 3 slaapk...

Vanaf
R9 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Robberg

Gone Coastal bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vierslaapkamerhuis in Plettenbergbaai. Die huis het 'n gedeeltelike see-uitsig en daar is 'n aparte woonstelletjie. Die huis is 700 m van die str...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR7 040
R6 336
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Robberg

Ailsa Craig Holiday Home is in die "Dunes"-area van Plettenbergbaai en bied 'n gehalte-gesinsvakansie net 185 m van Robberg se Blouvlagstrand af. Die huis is ideaal vir familie en vriende en bied slaapplek aan 18 g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Robberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za