Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (121)
B&Bs (8)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (98)

Resensies van Robberg

4.8 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Robberg van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Robberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Robberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Tranquility at River Club is 'n selfsorg-dorpshuis in die gewilde River Club-sekuriteitskompleks in Plettenbergbaai. Dis volleidg gemeubileer en toegerus. The River Club is aan die oewer van die Piesangrivier geleë...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Robberg

13 Sanganer Avenue is in Plettenbergbaai en bied gehalteverblyf vir 'n familie of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 5 sla...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Robberg

Plettenberg Bay Beach Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle huis in Plettenbergbaai en is naby verskeie winkels en stapafstand vanaf die Beacon Island-sentrum en strande geleë. Die huis het 4 sla...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg

Whale Rock Village 15 bied verblyf in 'n veilige landgoed in die kusdorp Plettenbergbaai. Die landgoed is naby Robberg Natuurreservaat, die strand en die lughawe. Die woonstel is smaakvol gemeubileer en bied slaapp...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

Dolphins' Playground Beachfront B&B bied gehalteverblyf met 'n pragtige see-uitsig in Plettenbergbaai. Dié dorpie spog met pragtige strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met 'n lieflike uitsig en warm water. Verbl...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg

Let asb. op: Dié eenheid is nie beskikbaar vir matriekvakansies of Rage nie. 18 Bay Sands is onlangs opgeknap en is 'n selfsorg-dorpshuis in die Bay Sands-kompleks, net 400 m van die strand en Beacon Isle af. Die ...

Vanaf
R3 020
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

The View Home is 'n luukse villa in 'n rustige buurt van Plettenbergbaai. Dié prentjiemooi dorp bied ongelooflike strande, onder andere 'n Blouvlagstrand met 'n mooi uitsig en warm water. Dié vierslaapkamervilla ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Riverclub 4217 is 'n luukse, ruim en goed toegeruste selfsorghuis wat sentraal geleë is in die Riverclub-kompleks aan die oewer van die Piesangrivier in die kusdorpie Plettenbergbaai. Hier kan jy heerlik rus en ont...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg

Southern Cross is 'n stylvolle huis met 'n koloniale tema in Plettenbergbaai en bied maklike toegang tot Robbergstrand via 'n plankpaadjie wat 80 m van die huis af is. Die verblyf bestaan uit 5 kamers wat slaapplek...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg

Marrakesh Self-catering Apartment is in Plettenbergbaai op die wêreldbekende Tuinroete geleë. Die woonstel is minder as 500 m van die strand, 'n kruidenierswinkel, restaurante en 'n vulstasie af. Die woonstel he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Robberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za