Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Rondebosch East

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Rondebosch East van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Rondebosch East besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rondebosch East.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch East akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rondebosch East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rondebosch East Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Rondebosch East

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Mayfield Cottages bied selfsorgverblyf in Rondebosch in die Suidelike Voorstede van Kaapstad. Rondebosch is 'n gevestigde en gegoede voorstad. Daar is 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek bied vir 2 mense. Dié...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Milner Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n bekoorlike kothuis in Rondebosch, gerieflik naby die Woolworths-koswinkel en restaurante en is minder as 17 km van Kaapstad se middestad en Tafelberg af. Die kothuis ...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Simply B Rondebosch is in Rondebosch, Kaapstad geleë. Dis ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers wat gesellig wil oornag. Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 6Elke eenheid het 'n en suite-badkamer me...

Vanaf
R9 250
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Sandown Villa is 'n groot huis in die lowergroen voorstad Rondebosch. Dis lekker privaat en ideaal vir 'n rustige gesinsvakansie. Die huis is sowat 4 km van Nuweland Rugby- en Krieketstadion af. Die dubbelverdiepin...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Watermeyer House is 'n selfsorghuis in Rondebosch, 'n suidelike voorstad van Kaapstad. Dié woonbuurt het middelslagwinkels, 'n klein sakegebied en die Universiteit van Kaapstad se hoofkampus is ook hier naby. Die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

The Pool Room is 'n luukse, privaat gaste-kothuis wat op die eienaar se perseel in Rondebosch, 'n lowerryke voorstad in Kaapstad, geleë is. Die perseel is op die perfekte plek in die Kaap geleë, net 'n paar minut...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Balmain Studio is op 'n residensiële-erf waar die eienaars ook woon, geleë. Die eenheid is in Rondebosch se Gouemyl en bied gerieflike verblyf aan 1 tot 2 gaste wat apart wil bly op 'n veilige familie-erf. Dié o...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Agapanthus Row bied selfsorgverblyf in die geskiedkundige, lowerryke woonbuurt, Rondebosch. Die perseel is net 3,4 km van die Universiteit van Kaapstad af en 6,6 km vanaf die Kirstenbosch Botaniese Tuine. Verblyf ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

The Wendy House bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte selfsorg-eenhede wat elk 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel het. Dit is in 'n stil en veilige omgewing in Rondebosch geleë en dit is ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Jamieson Cottage is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Die kothuis is ideaal geleë, naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede, insluitende die Universiteit van Kaapstad....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Rondebosch East akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za