Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (43)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (31)

Resensies van Rondebosch

4.5 / 5  
volgens 80 resensies
Lees regte resensies van Rondebosch van 80 geverifieerde gaste.
Indien jy Rondebosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rondebosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rondebosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rondebosch Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch

Westbury House is deel van ’n ou, statige Victoriaanse huis wat sentraal geleë is in die ekslusiewe area Silwood in Rondebosch. Dié elegante huis is in ’n stil cul-de-sac en bied ’n uitsig op die agterkant v...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch

Mayfield Cottages bied selfsorgverblyf in Rondebosch in die Suidelike Voorstede van Kaapstad. Rondebosch is 'n gevestigde en gegoede voorstad. Daar is 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek bied vir 2 mense. Dié...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch

The Pool Room is 'n luukse, privaat gaste-kothuis wat op die eienaar se perseel in Rondebosch, 'n lowerryke voorstad in Kaapstad, geleë is. Die perseel is op die perfekte plek in die Kaap geleë, net 'n paar minut...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch

No. 9 Keurboom is sentraal geleë in die boomryke voorstad Nuweland op die randjie van Rondebosch. Daar is verskeie plekke om inkopies te doen net 'n paar minute se ry van die verblyf af en 'n fantastiese versamelin...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rondebosch

Loch Road B&B and Private Rentals is 'n gastehuis wat gerieflike verblyf in 'n pragtige erfenishuis bied in die hartjie van Rondebosch. Verblyf is in 7 en suite-kamers beskikbaar in die slaapkamer-vleuel aan die l...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch

Oakvale Lodge is in Rondebosch, Kaapstad. Dié woonbuurt is sentraal geleë en bied maklike toegang tot die M3 en die M5. Verblyf word in 3 elegante suites gebied. Albei suites het 'n koninggrootte-bed en 'n en sui...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch

Little Scotia is 'n ontspanne en huislike gastehuis van hoë gehalte in die hartjie van Rondebosch, na aan die Universiteit van Kaapstad. Dit word deur 'n gesin bestuur. Die gastehuis is geleë halfpad tussen Kaapst...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rondebosch

Gables Way bied gehalteverblyf in Rondebosch vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, Kirstenbosch Botaniese Tuin, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 4 slaapka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch

Squirrels Way Cottages bied selfsorgkothuise en is in Nuweland in Kaapstad geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die Suidelike Voorstede. S...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch

Rondebosch Gastehuis is tussen Nuweland en Rondebosch geleë, aan die voet van Tafelberg. Dié gastehuis is baie na aan Nuweland se krieket- en rugbystadions en net 'n entjie se ry vanaf die Universiteit van Kaapsta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Rondebosch akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za