Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (4)
Wildsplase (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (5)
Indien jy Roodeplaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Roodeplaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Roodeplaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roodeplaat Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Roodeplaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Pretoria, Roodeplaat

Green Olive Guesthouse is in Derdepoort, Pretoria geleë. Dié oopplan-hut het ‘n koningingrootte-bed, enkelbed en ‘n driekwartbed. Die en suite-badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos, Roodeplaat

Big in Africa Lodge is 'n ongekunstelde lodge in die dorp met 'n bosveld-atmosfeer - ideaal vir 'n rustige wegbreek! Die lodge het 3 rustieke chalets met grasdakke en en suite-badkamers. Een van die chalets (Timbav...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Roodeplaatte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Roodeplaat

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria, Gauteng

Pumulani, 'n Ndebele woord vir "wees rustig", is deur die Louw-gesin omtrent 50 jaar gelede gekoop. Die plaashuis is gebou in 1945 en staan nog statig tot vandag toe. Daar is verskeie verblyf-opsies om van te kies ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kameeldrift-Oos, Pretoria

BietjiePlaas is in Kameeldrift-Oos in Pretoria geleë en dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers. Dié instansie is naby die hooftoegangroetes en 20 minute se ry van Wonderboom Lughawe af. Daar is 3 eenhede w...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense

Heike's Place is 7 km vanaf Roodeplaatdam op 'n kleinhoewe in die Dinokeng-area net buite die Dinokeng Wildreservaat en bied heerlike verblyf aan oornaggaste vir 'n troue of sportgeleenthede in die area. Dié woon...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Augsburg is op 'n kleinhoewe geleë aan die buitewyke van Pretoria in Pumulani, gerieflik naby die N1-afrit. Verblyf by Augsburg is beskikbaar in 2 individueel versierde kamers. Die kamers is toegerus met dubbel-,...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Gauteng

Bospatrys Retreat is 'n lieflike tuinwoonstel in die Buffelsdrift Natuurreservaat, slegs 30 minute vanaf Cullinan. Verblyf word gebied aan 4 gaste in ’n woonstel wat beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n komb...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jan Niemand Park, Gauteng

MulMas Guest House is in Jan Niemand-park in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel wat aan die hoofhuis geheg is. Die woonstel het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar i...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Montana Park, Pretoria

Aves Indigo Gastehuis is in die noordelike deel van Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, luukse en suite-kamers en selfsorg-eenhede. Al die...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Zambezi Country Estate, Pretoria

Anja's Place is 'n selfsorg-eenheid van 65 m² op die eerste verdieping van 'n luukse sekuriteitskompleks, 21 Zambezi Estate. Daar is 'n ontspanne vakansie-atmosfeer en die grasdak-ontwerp is eg Suid-Afrikaans. Die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

De Berg Hutte is in die woonbuurt Montana Park, Pretoria geleë en is ideaal vir 'n gesin, 'n sakereisiger of net as 'n gerieflike oornagplek. Dié woonstel is op die eienaar se eiendom geleë en het slaapplek vir...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

Christa's Place is in Montana Park, Pretoria, geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die suite is op 'n woone...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montana Park, Pretoria

Threebees Guesthouse is in die noordelike gedeelte van Pretoria geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf word gebied in Standaard Kamers, Selfsorg-eenhede en die Wittebroodsuite. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Montana Park, Pretoria

Afrika Ikhayelihle Guest House is in Montana Park in Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers wat individueel versier is en waarvan 1 kamer selfsorg is. Elke kamer het 'n dubbelbed en/of 2 enke...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montana Park, Pretoria

Montana Cape Guest House bied gerieflike verblyf in 'n Kaap-Hollandse gastehuis in Montana, 'n stil woonbuurt in Pretoria. Ons het 4 gastekamers met basiese selfsorgfasiliteite. Elke kamer het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pretoria, East Lynne

La Pietersia is in die boomryke strate teen die hange van die Magaliesberg in Waverley geleë. Dit is net 3 km van die N1 af en 10 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 v...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Roodeplaat

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Montana, Doornpoort

Klyne Jiweel Guesthouse is in Montana, 'n stil buurt noordoos van Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat almal smaakvol versier is en 'n koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbed het. Elke kamer...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Casa Mia Country Estate is 6 km buite Cullinan waar die bekende Cullinan Diamantmyn ook is. Dié gastehuis is in 'n Spaanse styl met 'n paar Afrika-elemente getooi en lê in 'n pragtige tuin omring deur bosveld. El...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

Chapter One Overnight Cottage is 'n ruim en privaat selfsorgkothuis met 'n huislike atmosfeer in Montana Park, Pretoria. Chapter One is binne stapafstand van Kolonnade-winkelsentrum en Montana Traders. Montana Priva...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Moulton Place is in die luukse Waverley in Pretoria geleë. Verblyf word in 2 gerieflike kamers gebied. Elke kamer het ‘n TV met sekere DStv-kanale en ‘n privaat badkamer. Ontbyt is op versoek teen ‘n ekstra...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Roodeplaat akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za