Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (4)
Wildsplase (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (5)
Indien jy Roodeplaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Roodeplaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Roodeplaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roodeplaat Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Roodeplaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Roodeplaat

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, La Montagne

Belle Chambre bied gerieflike verblyf in Murrayfield, 'n rustige voorstad in Pretoria. Die stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en noemenswaardige ou geboue en museums om te vertoef. Dié se...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Equestria, Pretoria-Oos

Peter's Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in 'n veilige kompleks, Peter's Place, in die stil en veilige voorstad Equestria in die ooste van Pretoria. Die gastehuis is maklik bereikbaar vanaf die N1 en N4 (Witbank-ho...

Voorkeurvennoot
Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR1 200
R1 029
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Magalieskruin, Pretoria

Tahora Sleepover is in die stil woonbuurt, Magalieskruin. Die huis het 4 gastekamers. Een kamer het 'n dubbelbed en die ander 3 het driekwartbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het. ...

Vanaf
R633
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Magalieskruin, Pretoria

Grace Place bied gastekamers in Magalieskruin, Pretoria. Dié gastehuis is 13 km vanaf die middestad geleë en is ook 'n kort ent se ry vanaf ander geriewe en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Blyde Unit 110 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, unieke ontwikkeling, The Blyde River Walk Estate in Pretoria-Oos. Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 2 volwassenes. Dit beskik oor 1 slaa...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magalieskruin, Pretoria

Wonderview Executive Guesthouse bied 'n uitsig oor die noordelike deel van die stad en is in Magalieskruin in Pretoria geleë. Dit bied gerieflike verblyf met slaapplek vir 2 gaste elk. Die gastehuis bestaan uit d...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sinoville, Magalieskruin

Serissaweg 341 is in Sinoville in Pretoria geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens in...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Blyde Riverwalk Estate is in Pretoria, net 15 km van die Universiteit van Pretoria af en bied gehalteverblyf met 'n restaurant, 'n buite-swembad wat in die seisoen beskikbaar is, 'n fiksheidssentrum en gratis Wi...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Murrayfield

Die Slumber Thatch is in Murrayfield, oos van Pretoria, met maklike toegang tot die N4, N1 en R21 geleë. Of jy oos na wes, of noord na suid in ons pragtige land reis ? The Slumber Thatch is die ideale oornag-verbly...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Kenley

Desmia bied verblyf in die voorstad Annlin in Pretoria. Dié ateljeewoonstel is op die eienaar se perseel, maar het ’n privaat ingang. Die woonstel beskik oor ’n kombuisie, slaaparea en ’n en suite-badkamer. ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Marilani Selfsorg-eenheid is 'n gerieflike eenheid vir 5 gaste in die stil woonbuurt, Die Wilgers in Pretoria, waar jy soggens wakker kan word met voëlgesang. Gratis WiFi is beskikbaar. Dis in 'n sekuriteitskompl...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria, Gauteng

Meadowbrook Property bied gastekamers in Pretoria en is net 9 km van die middestad af. Verblyf by Meadowbrook Property is beskikbaar in 4 kamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en toegang tot 'n...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rietfontein, Pretoria

Dinkwe Lodge & Guest House is 'n ou, goed gevestigde instansie in 'n stil en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot van Pretoria. Dit bied modieuse akkommodasie met 4 stylvolle selfsorg-suites ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Onderstepoort, Cynthiavale A.H

Platinum Airport Lodge bied gerieflike B&B -verblyf in Pretoria se voorstad, Wonderboom. Die lodge is 2,7 km vanaf Wonderboom Lughawe. Die verblyf word in 16 dubbel en suite-slaapkamers gebied wat elk individueel v...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Ontsnap uit die stad en ontspan in 'n aangename omgewing omring deur 'n swembad, koi-dammetjie en tuin-gazebo in 'n welige tuin vol broodbome, palmnbome en blomme. Willows Guest House is pragtig gemeubileer en is 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Ons is trots op die feit dat ons nét die beste aan ons gaste bied en dit is waarom talle oorsese en plaaslike besoekers asook sakereisigers ons bo ander akkommodasie verkies. Foundry Guest Lodge is 'n luukse gasteh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

449 on Oulandsloop is 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Die Wilgers, Pretoria. Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onderstepoort, Cynthiavale A.H

Morgenzon is op 'n gedeelte van die oorspronklike plaas, De Onderstepoort, geleë, langs die Wonderboom Lughawe in Pretoria. Luukse verblyf en spyseniering vir korporatiewe funksies en troues word gebied. Vierster...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Val de Grace

Falling Feather Inn is in die luukse woonbuurt Val de Grace in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf naby die Internasionale Konferensiesentrum, Persequor Park, 'n botaniese tuin en die Innovation ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Equestria, Willow Glen

Villa Africa Boutique Hotel bied B&B-verblyf en is in Equestria in Pretoria geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie geriewe en doendinge. Verblyf bestaan uit verskeie smaa...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 5 - Wys 81 tot 70

Welkom by die Roodeplaat akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za