Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Roodepoort

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Roodepoort bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 42 resensies.

Strubensvallei, Roodepoort

908 on Theophilus

"A place we know well but still wow!"

Floracliffe, Roodepoort

Floracliffe Guesthouse and Events

"Keep it up! The experience was wonderful."

Floracliffe, Roodepoort

Serene Place Boutique Guesthouse & Conference Venue

"Naby aan alle winkels en besienswaardighede."

Tres Jolie, Roodepoort

Country Park

"Wow, what a place. I don't even have words to explain the beauty and cleanliness. Lovely place. We enjoyed ourselves."

Constantia Kloof, Roodepoort

Hillary Guest Cottage

"Quiet, nice and safe. You can walk tot the shops."

Wilgeheuwel, Roodepoort

Milly's Touch Studios

"Dit is baie sentraal geleë naby groot winkelsentrums, hoofweë, ens. "

Wilgeheuwel, Roodepoort

Milly's Touch Studios

"Voel gemaklik en veilig in omgewing. "home away from home" gevoel. "

Wilgeheuwel, Roodepoort

Milly's Touch Studios

"Wilgeheuwel is vir ons plattelanders 'n droombestemming met al die winkelsentrums en top restaurante."

Wilgeheuwel, Roodepoort

Milly's Touch Studios

"Safe environment. Easy access to shopping malls and highways. Easy to find."

Tres Jolie, Roodepoort

Amadwala Lodge

"Pragtige venue, het voldoen aan al ons vereistes."

Florida Noord, Roodepoort

Sooffah Guesthouse

"Naby Soweto indien jy daarheen wil gaan."

Wilgeheuwel, Roodepoort

Milly's Touch Studios

"Pragtige en rustige omgewing en naby alles wat nodig is. "

Wilgeheuwel, Roodepoort

Milly's Touch Studios

"Nie regtig 'n toeriste bestemming nie, ons bly in sulke areas as ons vir die familie kuier."

Wilgeheuwel, Roodepoort

Milly's Touch Studios

"Ons moes naby die hospitaal wees, en die verblyf was ideaal. Dit is egter vir my moeilik om dit as 'n toeristebestemming te gradeer, omdat ons dit nie in daardie hoedanigheid besoek het nie."

Ontdekkers Park, Roodepoort

Silver Birch

"Veilige, stil omgewing. Naby alle geriewe."

Florida Noord, Roodepoort

52 On Ninth B&B

"Daar is nie veel vir 'n toeris om te doen nie behalwe om die winkelsentrums te besoek."

Blad
Wys 1 tot 30