Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rooiberg

4.5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Rooiberg van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Rooiberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooiberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooiberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rooiberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooiberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Rooiberg

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Wharthog Corner Leeupoort is in Dwarfgreen in die bekende Leeupoort Vakansiedorp geleë. Die verblyf is ideaal geleë vir 'n gesin vol natuurliefhebbers of reisigers wat op soek is na avontuur, en is sowat 58 km van...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Boskooi is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die malariavrye Leeupoort Vakansiedorp. Hierdie dorpie is op die R516, 58 km buite Thabazimbi en 77 km vanaf Bela-Bela in die Limpopo-provinsie. Die huis het slaapple...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Cielo Petit is 'n snoesige selfsorgwoonstel vir 4 in Leeupoort Vakansiedorp. Die woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 13 jaar. Die woonstel het lugversorging, 'n privaat ingang en beskik oor 1...

Vanaf
R7 260
per nag (plek vir 18)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Le Thabo Game Farm and Lodge is in die Waterberge, Limpopo geleë en bied waarde vir alle soorte vierings. Verblyf beskik oor 9 slaapkamers en bied akkommodasie aan tot 18 gaste. Daar is 6 slaapkamers in die hoofhu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Rustgevonden is in Leeukruin in die Leeupoort Vakansiedorp geleë. Dit bied privaat verblyf vir 'n gesin of groep vriende met geen bure in sig op 'n erf van 4000 m². Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek a...

Vanaf
R2 484
per nag (plek vir 4)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Mabula Private Game Reserve Self Catering is aan die voet van die Waterberge in 'n privaat wildreservaat geleë. Die oord is op die 12 000 hektaar Mabula Privaat Wildreservaat en bied ryk wildsoorte wat die Groot 5 ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Boshuske is 'n ruim selfsorghuis met 'n uitkykdek in Leeupoort Vakansiedorp en is geskik vir 6 gaste. Hierdie siersteenhuis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort is in Leeupoort Vakansiedorp en is die ideale verblyf vir gesinne of groepe wat hou van wild en die bosveld, voorwaar 'n Bosveldjuweel! Let dat 'n maksimum van 8 gaste hier kan slaap...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Ons Sink Huisie @ Leeupoort is 'n gastehuis wat rustieke styl selfsorgverblyf in die Leeupoort Vakansiedorp bied en is ideaal vir gaste wat hou van wildkyk en die bosveld. Die Leeupoort Vakansiedorp is op die R516 n...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Cosmos Houthuis is 'n gerieflike selfsorgvakansiehuis in die malariavrye Leeupoort Vakansiedorp langs die R516 sowat 77 km van Bela-Bela en 60 km van Thabazimbi af in die hartjie van Limpopo. Leeupoort is ook net 11...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]