Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Rooiberg

4.5 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Rooiberg van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Rooiberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooiberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooiberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rooiberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooiberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Rooiberg

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi

Linda se Plekkie bied gerieflike selfsorgverblyf vir 'n 3 gaste of 'n gesin in Leeupoort Vakansiedorp. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapban...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi

Ifafa 732 Akkommodasie is 'n huis met slaapplek vir 8 plus bababedjie wat in die vreedsame Leeupoort Vakansiedorp geleë is. 'n Minimum van 4 volwassenes vir 2 nagte of 2 volwassenes vir 4 nagte word vereis. Dié h...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi

Vir Altyd is 'n selfsorgvakansiehuis in die ekodorp Leeupoort, sowat 80 km vanaf Bela-Bela en 50 km vanaf Thabazimbi in die hartjie van Limpopo. Die huis is die ideale bestemming vir wildliefhebbers en het slaapplek...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thabazimbi, Limpopo

Hornbill Lodge bied moderne selfsorg-akkommodasie in 'n pragtige grasdak rondawel in die hartjie van die Bosveld. Die rondawel is geleë in 'n Wildreservaat ongeveer 40 km vanaf Thabazimbi, and sowat 72 km vanaf Bel...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi

Manyane is 'n ruim grasdakhuis met slaapplek vir 6 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp. Die huis beskik oor 2 slaapkamers op die grondverdieping en daar is 'n solderarea en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n du...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi

Nerina is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp. Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping en die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oo...

33% af Weeksdae!
VanafR7 200
R5 040
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Zebula 317 (Kukama's Rest) is 'n pragtige bosveld-lodge in Kareefontein naby Bela-Bela. Die lodge het 'n vyfslaapkamerhuis en 'n woonstel wat dié bestemming perfek vir 'n groep of familie maak. In die hoofhuis is...

Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Zebula 8 Bedroom Lodge IV1 is 'n selfsorg-lodge op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Dié landgoed is 202 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en spog met verskeie ontspannings- en sakegeriewe. Dié ruim lodge...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

165 Zebula is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula bied 'n 5-ster-gholflandgoed, natuurreservaat en 'n gesondheidspa op 1600 hektaar se Afrika-bosveld in die skadu van die Wate...

Vanaf
R6 300
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

115 Zebula is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die Zebula Gholflandgoed en Spa geleë is. Zebula bied 'n 5-ster-gholflandgoed, 'n natuurreservaat en gesondheidspa op 1600 hektaar Afrika-bosveld in die Waterberge se sk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]