Resensies van Rooiberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rooiberg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.55 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
Christa H. - 24th December 2020
staying in Rooiberg
Uitstekende waarde vir geld!
. - 13th August 2019
staying in Rooiberg
Fabulous.
. - 19th June 2019
staying in Rooiberg
Effe uit die pad, maar beslis 'n wenner.
. - 22nd April 2019
staying in Rooiberg
Daar is nie baie om te doen in die area nie. Die verblyf by Ukuthula Lodge was 100% die moeite werd.
. - 3rd January 2019
staying in Rooiberg
Baie goeie waarde vir geld.
. - 25th December 2018
staying in Rooiberg
Mooi, klein, rustig dorpie. Veilig en skoon. Mense is awesome.
. - 24th October 2018
staying in Rooiberg
Baie klein plekkie. Nie veel te doen nie, maar was oppad terug van Marakele Nasionale Park en dit was dus vir ons 'n heerlike rusplek.
. - 9th July 2018
staying in Rooiberg
Rooiberg is 'n klein, rustige, skoon dorpie.
. - 5th February 2018
staying in Rooiberg
Lots of unique restaurants, shops and activities in the area.
. - 28th June 2017
staying in Rooiberg
Sal weer kom.
. - 21st June 2017
staying in Rooiberg
Sal graag weer Rooiberg besoek vir 'n rustige naweek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]