Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rooi-Els

4.7 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Rooi-Els van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Rooi-Els besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooi-Els.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooi-Els akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rooi-Els Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooi-Els Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Rooi-Els

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

Waterblom in Pringle en die aparte ateljeewoonstel Kleinblom in Pringle is aan die einde van 'n doodloopstraat aan Pringlebaai se skiereiland geleë en bied puik verblyf vir gaste wat dié pragtige kusdorpie in die ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

The Bay Cottage is 'n gerieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Pringlebaai, net 500 m van die strand af. Dis ideaal vir 2 paartjies of 'n paartjie met tieners, en het 2 slaapkamers met en suite-storte. Die eenheid le...

Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

Captain's Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in Pringlebaai. Captain's Cabin is ideaal vir 'n gesinsvakansie waar gaste op die dek kan sit en aan 'n glasie wyn teug...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

French Karoo is 'n selfsorg-vakansiehuis in Pringlebaai, 'n prentjiemooi kusdorpie tussen Bettysbaai en Gordonsbaai in die Overberg. Dit is aan die voet van Hangklip geleë en Pringlebaai is deel van die Kogelberg B...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

Sandy Bottoms Cottage is 'n lieflike kothuis vir 5 gaste in Pringlebaai, net 700 m van die hoofstrand af. Die dubbelverdiepingkothuis is in 'n lieflike tuin geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ho...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

SeaBreak Cottage is 'n bekoorlike kothuisie in Pringlebaai met 'n ongekunstelde strandtema. Dit is net 5 minute se stap vanaf die pragtige witsandstrand, en bied 'n ongelooflike uitsig op die berg. Die kothuis het s...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

Tip'Sea is 'n bekoorlike vakansiehuis in die prentjiemooi kusdorpie, Pringlebaai. Dit is aan die voet van die Hangklipberg en vorm deel van die Kogelberg Biosfeerreservaat. Pringlebaai spog met wit strande en 'n gro...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

@ Annie's is in Pringlebaai geleë en bied slaapplek vir 6 volwassenes. Dit is gemakike stapafstand, so 250 m van die strand af. Die woonstel het 3 ruim slaapkamers, met 2 badkamers. Die kamers het 'n koningingroot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

Pringle Sunsets bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ontspanne, moderne huis in Pringlebaai. Die huis het 'n vermaakarea met dekke wat pragtige uitsigte op die berge bied, asook 'n warmbad vir ontspanning om die Af...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

Mermaid's Tail in Pringlebaai bied 'n rustige wegbreek by die see. Daar is slaapplek vir 8 gaste en 'n swembad. Dit is in die bekoorlike kusdorpie Pringlebaai geleë en is 'n uitstekende opsie vir groepe of gesinne ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Rooiels Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]