Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rooiwal Suid

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Rooiwal Suid van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Rooiwal Suid besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooiwal Suid.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooiwal Suid akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rooiwal South Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooiwal Suid Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rooiwal Suid

Orange River Rafting Lodge bied gerieflike, volledig toegeruste selfsorg-houtchalets en privaat kampeerplekke wat in die asemrowende natuurskoon aan die oewer van die Oranjerivier geleë is. Hier kan gaste riviervlo...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rooiwal Suid

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vioolsdrift, Namakwaland

Hermon Gasteplaas is 13 km vanaf die Vioolsdrift-grenspos aan die oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis is op ‘n koppie geleë en bied ‘n pragtige uitsig oor die plaas en nabye berge...

Vanaf
R1 225
per nag (plek vir 2)
Lodge in Namakwaland, Namibië

Cabanas Provenance Camp lê aan die oewer van die Oranjerivier in die suide van Namibië en bied gerieflike verblyf in grasdakhutte. Dis die perfekte bestemming vir 'n onvergeetlike Oranjerivier-uitstappie en daar i...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vioolsdrift, Namakwaland

Frontier River Resort bied tent-chalets met selfsorgfasiliteite en is net 6 km vanaf die Vioolsdrift-grenspos aan die oewers van die Oranjerivier in die Noord-Kaap geleë. Die chalets is ideaal vir reisigers wat luu...

Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland, Namibië

Noordoewer Gastehuis bied verblyf in Noordoewer - 'n klein dorpie aan die oewer van die Oranjerivier naby die grens tussen Namibië en Suid-Afrika. Die verblyf is die ideale oornagstop vir gaste wat ná of vanaf Nam...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Namibië

Noordoewer Self Catering Chalets bied verblyf in Noordoewer wat teen die Oranjerivier op die grens van Namibië lê. Die verblyf word in 3 moderne selfsorg-eenhede gebied. Die chalets het elk 'n oopplan-uitleg wat ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vioolsdrift, Namakwaland

Riversun Retreat is teen die Oranjerivier in die Noord-Kaap, sowat 21 km vanaf Vioolsdrif geleë. Dit is 'n asemrowende plek wat by die Oranjeriviergrens tussen Suid-Afrika en Namibië skuil, maar dit grens dan ook ...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Rooiwal Suid

Vanaf
R288
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Kokerboomkloof Camp Site is in die Richtersveld Transfrontier Park en skuil in 'n kloof wat 'n gunsteling is onder fotograwe en 'n tuiste bied vir van die beste rotsformasies in die Richtersveld. Die naaste...

Vanaf
R1 141
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Gannakouriep Wilderness Camp is in die Richtersveld Oorgrenspark wat in 'n klipperige vallei geleë is en 'n wilde gevoel het. Gannakouriep Wilderniskamp bied verblyf in 4 seilhutte. Een van hierdie hutte ...

Vanaf
R1 278
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Tatasberg Wilderness Camp is in die Richtersveld Oorgrenspark naby die Oranjerivier en is uit 'n verskeidenheid natuurlike materiale gebou wat met die omgewing saamsmelt. Tatasberg Wilderness Camp bied ver...

Vanaf
R288
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Noord-Kaap

SANParks Richtersberg Camp Site in die Richtersveld Oorgrenspark, ’n bekende plek vir diegene wat hou van ’n rivier wat langs hul tent verby vloei. Dié kamp, nes die De Hoop-kampeerplek, kyk uit oor die rivier ...

Vanaf
R303
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Noord-Kaap

SANParks De Hoop Camp Site is een van die gewildste kampplekke in die Richtersveld Oorgrenspark. Die pragtige natuurskoon, versengende son, lawa-berge en die sanderige landskap vorm suidelike Afrika se grootste berg...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Nolloth, Namakwaland

Richtersveld Guest House bied gastekamers en selfsorggeriewe wat gedeel word in Port Nolloth. Dié klein en stil dorpie is in die hartjie van Namakwaland geleë en is teen die einde van winter oortrek met pragtige k...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Nolloth, Namakwaland

Soutpan Safarikamp is in Port Nolloth geleë. Ons teikenmark is die nederige sakpas-avonturier wat op soek is na ietsie anders, kan kreatief dink, kamp-georiënteerd is en lief is vir die buitelug. Ons ongekunstelde...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Nolloth, Namakwaland

Verblyf op die kuslyn wat na die see front. Yield House on Beach Road is in die klein kusdorpie, Port Nolloth geleë en bied 'n idilliese vakansie by die see. Dit is 'n goeie opsie vir groter groepe wat dié deel va...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

Richtersveld Experience Lodge bied 'n ware Mediterreense atmosfeer. Die lodge is in die Weskusdorpie, Port Nolloth, in die hartjie van Namakwaland geleë. Dit is 'n stil dorp waar "going nowhere slowly" 'n daaglikse...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Nolloth, Namakwaland

Beach House is ‘n luukse historiese huis wat uit die 1870’s dateer en in Port Nolloth geleë is. Dié kusdorie is bekend vir ongerepte strande en ‘n visvang- en diamanthawe. Verblyf word in 2 eenhede gebied, ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Port Nolloth, Namakwaland

Nollie's is 'n gemaklike, smaakvolle en selfsorg-gesinskothuis, sowat 80 m van die see af. Dié kothuis bied slaapplek vir 5 gaste. Dis ideaal vir 2 volwassenes en 2 of 3 kinders, of 2 paartjies. Daar is 'n hoofsl...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

Hierdie pragtige tuiste is geleë aan die seekant en het 'n enorme gemeubeleerde veranda met 'n braaiplek. Dit is heeltemal beskut teen die wind en het 'n wonderskone uitsig oor die see. Die interieur is smaakvol ge...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

Beach Shack is teen die see in die vissersdorpie Port Nolloth geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir enkelreisigers, paartjies en gesinne wat die dorp besoek. Gaste kan tussen Seaview met slaapplek vir ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za